Selfsorg in Breederiviervallei

Flatlets @ Kaleo Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Charmony W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Amazing! The dam and the view are beautiful. It was beautiful, peaceful, and very relaxing. My kids and parents enjoyed the peacefulness. I will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian T
Kort verblyf
5.0
Des 2025

A peaceful place to stay in the Kouebokkeveld. Reasonable WiFi and good value. A gem hidden away in the Kouebokkeveld. I stayed in one of the flatlets, but I know there are more amenities in the larger, more luxurious chalets. The flatlet was tiny, but very comfortable, and more than adequate for a couple. 4 stars as there was no hotplate or cutting board. If you are into peace and quiet, this is definitely a place to visit. It had WiFi and you have to drive about 7 km on a fairly well-maintained dust road to get there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Mooiste, mooi plek! Dit was sielerus gewees, sal vir enigeen aanbeveel. Baie netjies en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker gebly, goeie waarde vir geld. Personeel baie gaaf. Goeie waarde vir geld. Lekker gebly vir die Munga Grit Tankwa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kaleo
Flatlets @ Kaleo Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om u gou weer te verwelkom by Kaleo.

Zs L
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Fantasties, rustig en veilig. Kaleo Guest Farm word beslis aanbeveel. 'n Rustige wegbreek met geen onderbrekings. Wat 'n wonderlike ervaring om slegs die geblêr van die skapies te hoor en die pragtige groen weivelde voor jou deur te hê. Die poue het ook hulself aan ons vertoon. Die maan in die aand het letterlik voor ons deur gehang en ons kon die rustige atmosfeer met 'n koppie koffie op die stoepie geniet. Die staproetes teen die berg is 'n aanwins. 'n Netjiese juweel weg van die gewoel van die stad. Maak ons weer bewus van die mooi land waarin ons woon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kaleo
Flatlets @ Kaleo Guest Farm
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om u hul weer te verwelkom by Kaleo.

Retha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Uitstekende verblyf en omgewing. Goed vir rus en stilword. Wanneer jy behoefte het om weg te kom van die stad se gedruis, is hierdie die ideale plek. Ongelooflik mooi uitsig. Alles stil en rustig met die mooiste natuurskoon. Die plaas is baie netjies en alles word goed onderhou. Heerlik om op die plaas te stap. Huisie is toegerus met alles (en nog meer) wat jy mag nodig kry. Sal definitief aanbeveel en sal graag weer in die toekoms daar wil rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kaleo
Flatlets @ Kaleo Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om u hul gou weer te verwelkom by Kaleo.

Karen J
Kort verblyf
4.6
Des 2025

Lekker rustige en skoon verblyf. Lekker skoon en netjies verblyf. Die plaas is redelik buite die dorp geleë met sowat 4 km se grondpad daarheen. Iets wat ons misgelees het. Nog iets wat ons gemis het, is dat die plaas gelukkig WiFi het, wat baie welkom is want ons het geen selfoonsein andersins gehad nie. Dit was 'n lekker wegbreek met die rustige natuurskoon. Daar is heelwat roetes om te stap en ons het omtrent die plaas te voet verken! Iets wat mens dalk net definitief kan inpak, is 'n fan! Dit is onsiglik warm in die huisies wat nie oor 'n aircon beskik nie. Anders moet 'n koue stort die trick doen! Ons het die verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
1 nag
4.2
Jan 2025

Home from home. Baie rustig. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Beautiful farm, excellent accommodation. Easy to find, we checked ourselves in as the cottage was unlocked. Very clean and well stocked with everything one needs. Beds and linen were top notch. The indoor fireplace/braai was an absolute necessity as the second night the temperature hit freezing, as were the electric blankets. Wood was supplied as requested. There was nothing wrong with our stay and we would love to return for a more relaxing visit, as this visit we were using the accommodation purely to be close to the Koue Bookeveld Off-Road race event.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kaleo
Flatlets @ Kaleo Guest Farm
Thank you for the feedback, we really appreciate it. We look forward to welcoming you back again.

Frikkie J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Ons kuier was wonderlik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Kaleo Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 123

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Malabar Farm, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a9e09632da259f7ae4c1398e15c00f2df2dddae99546c6c98f470a0da3fae458d38b6959d7515dbcef3f5c3b5b182ca7b7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 117 5 1 5 Malabar Farm Koue Bokkeveld 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.14509 19.37099
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang