Kaliza's Place
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Tiran Pad, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kaliza's Place is in ;n stil straatjie in 'n woonbuurt an Somerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth).
Verblyf is beskikbaar in 4 Standaardkamers en 'n Gesinskamer. Al die kamers ht koningingrootte-beddens. Elk van die 5 slaapkamers het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Die kamergeriewe sluit 'n haardroër, strykyster en 'n TV met sekere DStv-kanale in.
Kaliza's Place het 'n swembad, 'n tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Kaliza's Place se eenhede word daagliks skoongemaak en daar is ook 'n gratis wasgoeddiens, gratis WiFi en faks-geriewe.
Kaliza's Place is 1,2 km van die strand en geriewe soos 'n winkelsentrum, Boardwalk Casino, Chief Dawid STuurman Internasionale Lughawe, McArthur Pools, Nelson Mandela Universiteit and the Humewood Gholfbaan af. Dit is ideaal geleë vir die Splash Fees, Ysterman, asook waterliefhebbers.
Die gastehuis is 'n uur se ry van sekere malariavrye-wildresevrate soos Kragga Kamma, Addo Elephant National Park, Seaview Lion Park, Schotia, Shamwari en Amakhala Game Reserve af.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.1/5
Hans Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 38 Tiran Pad, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Kaliza's Place het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Tiran Pad, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom