Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 245 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Joshua S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ontspannend en gerieflik. Ons het baie lekker by Kambro Cottage gebly. Die gasheer het werklik aan alles gedink om die verblyf gemaklik en gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Het heerlik gebly en uitstekende diens. Baie lekker gebly, Greg het ons hartlik ontvang. Alles en meer was daar vir wat ons nodig gehad het. Die ligging is ideaal, ons kon stap na al die plekke waar ons wou gaan. Ons motor was ook veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcharl P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Pragtig, skoon en netjies, verstommend. Kambro Cottage is 'n pragtige, netjiese selfsorg oornag (of langer) verblyf. Die eenheid was superskoon en die aandag aan detail was verstommend. Ons sal vir seker weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Good value for money. Well situated. All round good value for money. Close to shops and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon J V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Het aan alle verwagtinge voldoen. So lekker, amper nog 'n aand gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Excellent and will stay here again. Good value for money. Very happy with the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frp M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vir ons was dit 'n goeie verblyf gewees. Verwacht niks meer nie. Baie lekker, skoon, ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great stay. We loved staying here. Unfortunately, it was for one night only. This is a stunning place that I cannot fault in any way. Highly recommended. We'll be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Absoluut fantasties! Vriendelike mense, pragtig en privaat! Greg was 'n gasheer duisend! Plekkie was pynlik netjies, goed ingerig en privaat. Ek sal die plekkie 100% aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anida K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het heerlik oornag by Kambro Cottage. Baie skoon en rustig. Kan regtig Kambro Cottage aanbeveel. Ek gee nie sommer 'n 5 vir my resensies nie, maar hulle verdien dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 245

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 075
10 % AF
R 1 075 R 968
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 075
10 % AF
R 1 075 R 968
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 075
10 % AF
R 1 075 R 968
per nag (plek vir 2)
Bespreek

73 Somerset Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61ce2d8607d5403a76138ca2d381032cb8d5bed73d03a1b4d89dd69ee4fbada6bb6236f19b68fe9dd5d9c8b83e3891ffb51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 075 nouVanaf R968 per nag (plek vir 2) 245 5 1 5 73 Somerset Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.252405959461 24.531588882606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang