LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kambro Cottage | LekkeSlaap
+35

Kambro Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Cradock-kothuis
Die tariewe wat vertoon word is op selfsorgbasis.
Skoon linne, luukse handdoeke en toiletware word voorsien.
Vars melk, tee, koffie en beskuit word voorsien.
Die eenhede word daagliks skoongemaak.
Veilige parkeerplek van die straat af vir 1 voertuig word voorsien.
Somerset-kothuis
Die tariewe wat vertoon word is op selfsorgbasis.
Skoon linne, luukse handdoeke en toiletware word voorsien.
Vars melk, tee, koffie en beskuit word voorsien.
Die eenhede word daagliks skoongemaak.
Veilige parkeerplek van die straat af vir 1 voertuig word voorsien.
Huisreëls

Volledige Engelse ontbyt of Kontinentale ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Ongelukkig word troeteldiere nie by Kambro Kothuis toegelaat nie, want daar is reeds troeteldiere wat hier bly.
Rook word slegs buite die eenhede toegelaat.
Graaff-Reinet gaan tans deur 'n ernstige droogte.
Let wel dat ons swembad leeggemaak is om water te bespaar.
Gaste moet asb. water spaarsamig gebruik.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 73, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjMTIwZTZmLThhNDItNDRjNC1hYzU0LTcwYjA1NDZhMWRmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 73 Somerset Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.252405959461 24.531588882606
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!