Kambro Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 238 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Dave R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Excellent and will stay here again. Good value for money. Very happy with the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frp M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vir ons was dit 'n goeie verblyf gewees. Verwacht niks meer nie. Baie lekker, skoon, ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great stay. We loved staying here. Unfortunately, it was for one night only. This is a stunning place that I cannot fault in any way. Highly recommended. We'll be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Absoluut fantasties! Vriendelike mense, pragtig en privaat! Greg was 'n gasheer duisend! Plekkie was pynlik netjies, goed ingerig en privaat. Ek sal die plekkie 100% aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anida K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het heerlik oornag by Kambro Cottage. Baie skoon en rustig. Kan regtig Kambro Cottage aanbeveel. Ek gee nie sommer 'n 5 vir my resensies nie, maar hulle verdien dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Goed toegeruste eenheid, loopafstand van alles af. Beslis baie lekker vir die nag. Die eienaar het ons uitgehelp oppad terug van Port Elizabeth en half 12 die aand. Baie dankie aan Greg vir die inligting en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderful, just like home. Great. Delightful courtyard provides secure off-road parking. Wonderful decor, kitchenette has everything you need, lovely bathroom, bed so comfy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Very happy stay. Perfect host. Apartment was super clean, equipped with quality utensils. Perfect attention to detail. Recommendable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pete H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful! Clean, comfortable, well equipped. Kambro Cottages are the most beautiful units. Highly recommended. Well equipped for S/C. Clean, comfortable. This is our second stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theoline D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het dadelik tuis gevoel en elke fyn detail geniet. Ons was aangenaam verras van die oomblik dat ons voor Kambro Cottage stilgehou het. Ons gasheer was daar om ons te ontmoet en het alles wat nodig was aan ons gewys. Die plek is smaakvol en met ekstra sorg gereedgemaak vir gaste. Alles was silwer skoon en hulle het alles gebied wat hulle sê en nog meer! Ek sal Kambro Cottage enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 238

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 075
R 1 075 R 968
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 075
R 1 075 R 968
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 075
R 1 075 R 968
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 73 Somerset Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61ce2d8607d5403a76138ca2d381032cb8d5bed73d03a1b4d89dd69ee4fbada6bb6236f19b68fe9dd5d9c8b83e3891ffb51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 075 nouVanaf R968 per nag (plek vir 2) 238 5 1 5 73 Somerset Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.252405959461 24.531588882606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang