Selfsorg in Kaapse Wynlande

Kampala Gaste Plaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Genevieve L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

My first words would be wow! On our way to the farm our car broke down. I inform. My first words would be “wow!” On our way to the farm, our car broke down. I informed one of the farm managers, Roleen, and within 10 minutes her husband was there to tow us to the farm. The house we stayed at was Kariba. Sleeps 4, clean and beautiful. Everything you would need was there: candles, matches, firelighters, two crates of wood, a grid, towels, pots, and all cutlery and crockery—even a microwave. The managers were so polite, friendly, and helpful. On our second day, they took us into town to get more groceries and refreshments. This is definitely a place to come to if you need alone time, quality time with your partner, or if you want to have a jol with another couple or a few friends. The houses are far from each other, so you won’t have to worry about any disturbance or complaints. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gradwill C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Beautiful views, peaceful. Friendly and welcoming hosts. Beautiful views. Very peaceful. We had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Peace. Quiet. Relax. My husband and I with our dog enjoyed our stay very much. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Awesome - Highly recommended if you are looking to connect with nature. Wonderful stay - Exactly what was needed - Peace, quiet, basic back to nature. Almost off the grid but everything you need. Super hosts. Definitely going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirsten W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Very pleasant. Apart from there being no one present to check us in when we arrived at the agreed time, we had to wait at reception for 45 minutes. Everything was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Cornelia N
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Baie aangenaam. Baie lekker gebly! Die gasheer en -vrou was baie vriendelik en gasvry. Alles baie mooi netjies. Die kamer het 'n heerlike stoepie en pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lekker gewees. Net jammer ons het geen water gehad ons laaste oggend en niemand was beskikbaar om te help nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2022

Het gebly vir 'n vriend se bachelors. Plek was mooi skoon en al die nodige geriewe was daar. Lekker naby aan wynplase en kan nie breek setup. Kontakpersoon het baie goed kommunikeer met duidelike instruksies vir in- en uitklok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ian
Kampala Gaste Plaas
Baie dankie vir die gunstige resensie. Ons is bly jy het jou kuiertjie by ons geniet. Hartlike Kampala groete, Lizelle

Barney G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Perfekte wegbreek. Alles was uitstekend. Die bespreking, kommunikasie, netheid, aanwysings, ligging en fasiliteite was puik. As jy wil wegkom van die besige en gejaagde lewe en rustig wil ontspan in stilte is Kampala 'n goeie opsie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Absoluut fantasties. Kampala is baie netjies, rustig en het die mooiste uitsig oor die berg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ian
Kampala Gaste Plaas
Ons is baie bly julle het jul tydjie op Kampala geniet. Baie dankie vir die mooi resensie! Hartlike Kampala Groete. Lizelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Kampala Farm, Bushmansriver/McGregor Road, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4YTlkMzhmLTU0ZDQtNGNjOC1hM2MyLWY3OTRhOWExYjliMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Kampala Farm Bushmansriver/McGregor Road 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.000888888889 20.015527777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang