- Slaapplek vir 56 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Kampala Farm, Bushmansriver/McGregor Road, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kampala Gaste Plaas is 13 km buite Bonnievale op die Boesmansrivier-pad in die rigting van McGregor geleë.
Kampala kry sy naam van Uganda se grootste stad.
Verblyf is beskikbaar in 6 huise en 7 en suite-kamers. Daar is ook 2 funksie-lokale met plek vir 60 gaste. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens en 'n badkamer. Daar is ook 'n braai-area.
Dié verblyf is rolstoel-riendelik en troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word. Daar is ook veilige parkeerplek. Die banketsaal is toegerus vir 150 tot 200 gaste.
Doendinge in die omgewing sluit in perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, begeleide staptogte, bergfietsry en swem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rulene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Kampala Farm, Bushmansriver/McGregor Road, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Gaste dink Kampala Gaste Plaas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kampala Farm, Bushmansriver/McGregor Road, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 56 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang