+26
Gastehuis in Hopetown

Karee Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Louis M
1 nag
5.0
Mrt 2026

Mooi, skoon en netjies. Aangename ontvangs. Was vriendelik ontvang en het heerlik gerus in hierdie mooi, skoon en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize D
1 nag
5.0
Jan 2026

Definitief aanbeveel. Dit was een van die lekkerste plekke waar ons al ooit terug van die Wes-Kaap af oornag het. Die kamers was pragtig, netjies en mooi, en die tuin was 'n bonus na so 'n lang dag se reis. Daar is 'n wonderlike restaurant stapafstand van die gastehuis. Veilige parkering vir ons voertuig en waentjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Karee Guesthouse
Baie dankie Annelize vir jul goeie woord. Jul is altyd weer welkom. Mooi jaar vir julle. Groete, Christine, Karee gastehuis.

Anina S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Aangenaam, verwelkomend. Heerlik oornag na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Karee Guesthouse
Baie dankie, Anina. Waardeer jou goeie terugvoering. Jul is altyd weer welkom. Groete, Christine Karee gastehuis.

Elmarie D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Aangenaam. Vriendelike tannie, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Karee Guesthouse
Goeiedag Elmarie, Baie dankie vir die goeie gradering. Waardeer dit opreg. Julle is altyd weer welkom. Geniet 'n mooi jaar verder. Groete, Christine.

Gerda W
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2026

Gerieflike bed, goeie linne en handdoeke, ruim badkamer. Die kamer en badkamer is ruim. Die kamer grens aan die woonhuis en ander mense se stemme en elektroniese geluide was hard en baie steurend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Christine
Karee Guesthouse
Goeiedag Gerda, ek is vreeslik jammer omdat die geluide steurend was. Gewoonlik hou ons dit stil. dankie vir die goeie gradering. Jul is altyd weer baie welkom. Mooi jaar vir julle verder. Groete, Christine.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Beverly G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Wonderlike plek. Heerlik gebly. Aircon het baie gehelp in die warm weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Karee Guesthouse
Goeidag Beverly Baie dankie vir my goeie resensie. Jul is weer welkom. Mooi nuwe jaar vir julle. Groete Christine.

Ettienne L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Baie netjies, skoon en met al die nodige geriewe. Baie vriendelik en behulpsame. Baie netjies, skoon en met al die nodige geriewe. Baie vriendelik en behulpsame diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Karee Guesthouse
Hallo Ettienne Baie dankie. Kom gerus weer. Groete, Karee Gastehuis, Christine.

Grethe D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Christine is baie gasvry en haar plek is pragtig! Ons het baie lekker gebly! Baie netjies, alles wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Karee Guesthouse
Hallo Grethe Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Julle is altyd welkom. Mooi jaar vir julle. Christine.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Van Riebeeck Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzZDAyZDhlLWI4MWEtNGRjOS05N2QxLTYxMTk0Yjg0NmQyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 2 Van Riebeeck Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.620764104197 24.085903940722
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang