Karee Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Karee Guesthouse is 'n klein, knus gastehuis naby die stadskern, stapafstand van die restaurante en besighede af. Hopetown se ligging, sowat halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad op die N12, maak dit die ideale oornagplek vir moeë reisigers.

Die 4 gastekamers bied rustige akkommodasie vir lang en kort tydperke. Die Noordkamer, Noord-Oos, die Suidkamer en die Oostekamer bied elkeen slaapplek vir 3 gaste.

Geriewe:
- Veilige parkeerplek op die perseel
- Braaigeriewe
- Veranda
- Kindervriendelik

Vanaf die hoofpad, by die kruising, ry reguit af tot verby Excell-garage. Eerste links, eerste bruin-skuifhek op linkerhand. Skuins oorkant OR Suppliers-kafee en -drankwinkel. Loopafstand na kitsbanke, kafees en uiteetplekke,

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Karee Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za