Pick your preferred language

English

Afrikaans

+26
Gastehuis in Hopetown

Karee Guesthouse

  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 2 Van Riebeeck Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Karee Guesthouse is 'n klein, knus gastehuis naby die stadskern, stapafstand van die restaurante en besighede af. Hopetown se ligging, sowat halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad op die N12, maak dit die ideale oornagplek vir moeë reisigers.

Verblyf word in 4 gastekamers gebied wat elk slaapplek het vir 3 volwassenes en 'n kind. Ander geriewe sluit braaigeriewe, 'n stoep en veilige parkeerplek in. Die huis is kindervriendelik. Daar is ook sonpanele wat die ligte tydens beurtkrag aanhou.

Die gastehuis is naby verskeie OTM's, kafees en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Anina S
Gesin met tieners
5.0
Aangenaam, verwelkomend. Heerlik oornag na 'n lang dag op die pad.
Jan 2026
Beverly G
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike plek. Heerlik gebly. Aircon het baie gehelp in die warm weer.
Des 2025
Ettienne L
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies, skoon en met al die nodige geriewe. Baie vriendelik en behulpsame. Baie netjies, skoon en met al die nodige geriewe. Baie vriendelik en ...
Sien meer
Jun 2025
Grethe D
Gesin met tieners
5.0
Christine is baie gasvry en haar plek is pragtig! Ons het baie lekker gebly! Baie netjies, alles wat mens benodig.
Jan 2025
Mariëtte B
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig met alles beskikbaar wat nodig is vir 'n oorslaap oppad. Dit is net jammer dat ons nie geweet het dat daar trappe is nie. Dit sal help as hulle...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 2 Van Riebeeck Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karee Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Van Riebeeck Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzZDAyZDhlLWI4MWEtNGRjOS05N2QxLTYxMTk0Yjg0NmQyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 2 Van Riebeeck Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.620764104197 24.085903940722
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang