+26
Gastehuis in Petrusburg

Karibu Accommodation

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Jolene L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Heerlik gerus voor ons verder moes reis! Heerlik uitgerus en ontspan voor ons lang reis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desme M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie goed. Baie dankie vir die lekker verblyf en vriendelike ontvangs. Ons sal beslis weer van julle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Gasvryheid, skoon, gerieflik - dit was ons ervaring by Karibu. Wat 'n heerlike naweek, alles so skoon en gerieflik. Elmarie is 'n wonderlike gasvrou. Veilige parkering! Ons beveel Karibu 100% aan vir oorslaap of 'n funksie. Hulle is gerat daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Karibu Accommodation
Goeie middag Baie dankie, ons by Karibu Gastehuis waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te kan sien!

Dan V
1 nag
5.0
Okt 2025

Aangenaam, netjies skoon en pragtig. Baie lekker en goeie mense. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Karibu Accommodation
Goeie middag Baie dankie, hoop om u weer te kan sien by Karibu Gastehuis.

Nicky V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitmuntende gasvrou! Was baie professioneel en ons baie gemaklik laat voel. Wonderlik en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Karibu Accommodation
Goeie more Ek hoop gaan goed. Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien!

Elsabe E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik oornag. Netjies en skoon. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Skoon, mooi, volgens verwagting. Baie dankie vir die lekker bly, na 'n lang dag se reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liz H
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jan 2025

Very pleasant stay. I think it was really good. We wanted to braai and the venue supplied us with all braai equipment, which was very nice. I forgot to ask for a wine glass to my detriment, but otherwise it was a good stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno L
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2025

Goed toegeruste blyplek. Gemaklik, skoon en rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Janeen S
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2025

Verfrissend. Baie dankie, ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

53, Corner East Street and Fountain Street, Petrusburg, 9932, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3111570d74a80a12a8d787187689855616958d612d3ccb137a0e596bd9e7795a47fb81e588df120bdfdf18692fd33048807b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 53 Corner East Street and Fountain Street 9932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.114073776515 25.41898946627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang