Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Marble Hall

Karibu River Retreat

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Ramona M
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Heerlik rustig en baie lekker gekuier. Ons het as groot groep (familie) gegaan en in die eenhede by die Rivierkamp gebly. Die eenhede was skoon en netjies en baie goed toegerus. Ons het alles wat nodig was gehad in die groot gemeenskaplike kombuis en kon heerlik by die groot tafel maaltye geniet. Ons het lekker tafeltennis gespeel, gestap, wild gekyk en gekuier in die buitelug om die vuur. Dit was heerlik en die kinders kon rondhardloop en lekker swem! Ons hele groep het dit geniet en was 'n uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Karibu River Retreat
Baie dankie. Ons waardeer jou resensie en is bly dat julle as 'n groot familie lekker gekuier het. Die River Retreat verleen hom dat daar genoeg kuierplek en spasie is. Ons hoop ons sien julle weer.

Kgomotso M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Beautiful. Karibu is an amazing place. Hilda, our host, was super great with amazing staff and a very communicative host. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Vredevol & vriendelik. Dit was heerlik, doodstil in die natuur, met 'n pragtige uitsig oor die rivier. Die mense was behulpsaam en vriendelik, en daar was basies alles nodig vir 'n lekker oorbly. Baie dankie vir 'n heerlike plekkie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Karibu River Retreat
Ons is baie bly dat julle julle verblyf by Karibu geniet het.

Maritza J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Rustig, veilig en besonders. Ons het 'n kleiner eenheid bespreek, maar omdat dit stil was, was hulle so gaaf om ons die groot huis te gee met die splash pool. Ons het dit baie waardeer, die kameelperde is pragtig, mens sien hulle elke dag sommer by die huis. Tannie Hilda is vriendelik en het elke dag uit haar pad gegaan om seker te maak ons is nog reg en gelukkig. Enigste nadeel was die brug wat verspoel as dit baie reën, wat dan keer dat mens dorp toe kan gaan. Dit is nou wel nie in die mens se hande nie. As mens wil rus en stilte hê, die perfekte plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theuns L
1 nag
5.0
Jan 2024

Gerieflik en ontspannend. Baie gerieflik, skoon en netjies. Pragtige uitsig met bome en 'n dam. Vriendelike diens. Ek sal weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stella L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Dit was 'n ongelooflike ervaring. Dit is 'n pragtige plekkie in die bos. Dit was 'n ongelooflike ervaring. Dit is 'n pragtige huisie en mooi netjies met alles wat jy nodig het. Die eienaar is regtig 'n omgee mens wat vir seker is dat haar gaste versorg word. Ek sal vir seker weer daar gaan kuier. Die diere was oral te sien, die swembad was 'n hoogtepunt. Baie dankie tannie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Karibu River Retreat
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is altyd dankbaar as ons gaste hul verblyf geniet by ons klein bosveld paradys by Karibu River Retreat and Game Lodge. Ek sien uit na jul volgende kuier.

Doctor N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

We saw different types of animals and the place was also great. Karibu River Retreat was great because it was raining, but we had our braai on a fireplace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Karibu River Retreat
Thank you Matebesi for your visit to Karibu River Retreat and Game Lodge and your kind review. The weather is always unpredictable but fortunately, you had a spacious unit with an inside braai. You are always welcome.

Marius F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie rustig. Ontspan lekker in stilte. Rustige bosveldatmosfeer, veilig en baie vriendelke mense. Sal weer binnekort bespreking maak. Dankie aan Hilda en haar span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Karibu River Retreat
Baie dankie Marius. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon huisves. Ons hoop jul kom weer kuier. Groete. Hilda

Erhard S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie rustig as jy hou van stilte om jou. Ons het slegs oornag na 'n dag op die golfbaan en vroeg weg vir die Sondag se rondte golf. Sal graag meer wou weet ivm beurtkragskedule. Al was dit net per WhatsApp sodat mens kan voorbereid wees as jy in die donker nag arriveer. Die stortkop was verstop, slegs 'n paar dun straaltjies uitgekom. Verder het ons dit baie geniet. Baie dankie Hilda, jou plekkie is netjies en skoon. Sal weer van jul gasvryheid gebruik maak. Het ook reeds vir baie mense vertel hoe lekker dit daar is. Die kameelperde het ons vroegoggend kom groet. Dis was 'n voorreg om deel van jul natuur te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Baie rustige omgewing. Baie mooi wild en rustige omgewing om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Karibu River Retreat
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is altyd dankbaar as gaste ons klein stukkie paradys in die bosveld kan geniet. Julle is altyd welkom om weer by Karibu Game lodge te kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Portion J63, Toitskraal, Marble Hall, 0450, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPMjqg1ST32jk6GscWBQOYDy65hl2yukln97kReyHEr4TrZdAYK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Portion J63 Toitskraal 0450 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.028353825117 29.151533353741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang