Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karibu River Retreat

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 26 resensies vir Karibu River Retreat
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Theuns L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns L
Enkelreisiger

Gerieflik en ontspannend.

Baie gerieflik, skoon en netjies. Pragtige uitsig met bome en 'n dam. Vriendelike diens. Ek sal weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stella L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella L
Gesin met klein kinders

Dit was 'n ongelooflike ervaring. Dit is 'n pragtige plekkie in die bos.

Dit was 'n ongelooflike ervaring. Dit is 'n pragtige huisie en mooi netjies met alles wat jy nodig het. Die eienaar is regtig 'n omgee mens wat vir seker is dat haar gaste versorg word. Ek sal vir seker weer daar gaan kuier. Die diere was oral te sien, die swembad was 'n hoogtepunt. Baie dankie tannie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karibu River Retreat se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is altyd dankbaar as ons gaste hul verblyf geniet by ons klein bosveld paradys by Karibu River Retreat and Game Lodge. Ek sien uit na jul volgende kuier.

Karibu River Retreat
Matebesi N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matebesi N
Gesin met klein kinders

We saw different types of animals and the place was also great.

Karibu River Retreat was great because it was raining, but we had our braai on a fireplace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karibu River Retreat se terugvoer

Thank you Matebesi for your visit to Karibu River Retreat and Game Lodge and your kind review. The weather is always unpredictable but fortunately, you had a spacious unit with an inside braai. You are always welcome.

Karibu River Retreat
Marius F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig. Ontspan lekker in stilte.

Rustige bosveldatmosfeer, veilig en baie vriendelke mense. Sal weer binnekort bespreking maak. Dankie aan Hilda en haar span.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karibu River Retreat se terugvoer

Baie dankie Marius. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon huisves. Ons hoop jul kom weer kuier.
Groete. Hilda

Karibu River Retreat
Erhard S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig as jy hou van stilte om jou.

Ons het slegs oornag na 'n dag op die golfbaan en vroeg weg vir die Sondag se rondte golf. Sal graag meer wou weet ivm beurtkragskedule. Al was dit net per WhatsApp sodat mens kan voorbereid wees as jy in die donker nag arriveer. Die stortkop was verstop, slegs 'n paar dun straaltjies uitgekom. Verder het ons dit baie geniet. Baie dankie Hilda, jou plekkie is netjies en skoon. Sal weer van jul gasvryheid gebruik maak. Het ook reeds vir baie mense vertel hoe lekker dit daar is. Die kameelperde het ons vroegoggend kom groet. Dis was 'n voorreg om deel van jul natuur te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamari K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamari K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome kuiertjie!

Wat 'n aangename plek. So lekker gerus, regte plek vir batteries recharge. Sal enige tyd weer soontoe gaan. Baie dankie, Hilda en John, julle gasvryheid is uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karibu River Retreat se terugvoer

Baie dankie. Ons is altyd dankbaar as gaste ons klein stukkie bosveld paradys ook geniet.
Ons hoop jul kom kuier weer.

Karibu River Retreat
Francois F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Francois F
Besigheidsreis

Geen sein, geen WiFi.

Het 'n aparte eenheid geboek, is vir geen rede verskuif na ander eenheid wat 'n geyser deel met die volgende eenheid (en dan swak toevoer het). Was daar vir werk en daar is geen sein en geen WiFI beskikbaar nie, kon sodoende niks werk gedoen kry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karibu River Retreat se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer eerlikheid en dit is nodig om te weet.
Ek vra nederig omverskoning. Ek het jou opgegradeer na 'n groter eenheid toe met 'n leefarea om dit vir jou gerieflik te maak.
Beurtkrag veroorsaak dat die gedeelde geyser swak drukking gee want dan werk die drukpomp nie.
Daar is swak sein by die River Retreat want dit is onder by die rivier geleë en dan as daar nog beurtkrag toegepas word, dan het ons nog swakker tot geen sein nie.
Wi-Fi en 'n generator (wat die stilte van die natuur gaan versteur) kan ingesit word, maar dit sal ongelukkig die prys van die akkommodasie ook duurder maak.

Karibu River Retreat
Patrick O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick O
Gesin met klein kinders

Baie rustige omgewing.

Baie mooi wild en rustige omgewing om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karibu River Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Ons is altyd dankbaar as gaste ons klein stukkie paradys in die bosveld kan geniet.
Julle is altyd welkom om weer by Karibu Game lodge te kom kuier.

Karibu River Retreat
Karin B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Dit was fantasties.

Alles was fantasties. Van ons aankoms daar tot ons uit is. Ons was hartlik verwelkom by die lodge en almal so vriendelik. Baie skoon en netjies. Ons wil dit 'n maandelikse instelling maak. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karibu River Retreat se terugvoer

Dagsê Karin, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly as gaste ons klein bosveld paradys geniet. Julle is altyd welkom. Groete. Hilda

Karibu River Retreat
Henk & Gladys B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk & Gladys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a wonderful experience! We will give this accommodation and 9 out of 10.

If you want to offload this is the place to come to. We love nature to come close to our Creator. The smell of the Bush early mornings and the wonderful sunsets. We see Giraffes/Impala/Monkeys/Zebra/Blue Wildebeest/Gemsbok/Mongoose. We are bird lovers and saw a few birds that we have never seen before. Cuckoo/Swainson’s Francolin/European Bee-eater/Brown snake Eagle (Red Billed Buffalo Weaver/Black-shouldered kite/Three streaked Tchagra/Mascarene Martin/Bohhm’s Spinetail/Olive Bush-Shrike/Green-backed bleating Warbler/BarredAnd the cherry on the cake a very rare species the Green Tinker from our stoep, we watch him every day going into his nest (small hole in a dry tree stump). The accommodation has anything you need and more. Fantastic hospitality. Cool down in a spacious clean pool day and night. Marble Hall Spar is 20km away if you run out of water or fresh fruit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karibu River Retreat se terugvoer

Dear Gladys. Wow, Thank you SO much for your kind words and this wonderful review.
We are always so thankful when guests enjoy our small paradise in the bushveld.
53 species of birds have been identified on our property by a bird watcher in 1 weekend.

Karibu River Retreat
Ria V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik stil gewees. Net ons twee. Het die voëls langs die water geniet en die swembad in die hitte was 'n wenner.

Dankie Hilda ons het werklik tuis gevoel by julle. Baie oulike plek wat ek rerig kan aanbeveel. Ek gaan nog 'n groep na julle toe vat. Genoeg geriewe soos toilette en storte. Lekker stil en weg van alles as jy daarvan hou. Hilda kan ek net een ding aanbeveel asb. Daar is nie 'n casserol (waar ons die braaivleis kan in sit) in ons huisie gewees nie. Dit is nogal iets wat handig is as jy hou van braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karibu River Retreat se terugvoer

Ons is dankbaar dat julle jul wegbreek naweek geniet het in ons stukkie bosveld paradys. Baie dankie vir die voorstel, ek sal dadelik aandag aan die tekortkoming gee. Ons kyk uit vir julle volgende kuier. Groete,
Hilda

Karibu River Retreat
Annemari P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek en natuurskoon.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward P
Gesin met tieners

Baie aangename, lekker en rustige verblyf.

Baie aangename verassing, die verblyf, gasvryheid, netheid en bekostigbaarheid van hierdie juweel van 'n plekkie. Die vriendelikheid en gasvryheid van al die mense van Karibu was onmiddelik opmerkbaar. Dit alleen het jou dadelik laat tuis voel. As jy wil rustig verkeer en naby die natuur wil wees, is dié plekkie die beste. Kan nie wag vir die volgende keer wat ons weer in Limpopo gaan kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karibu River Retreat se terugvoer

Ons is bly en dankbaar as gaste hul verblyf en kuier by ons geniet.
Baie dankie vir die vriendelike woorde.
Ons waardeer dit.
Julle is altyd welkom.

Karibu River Retreat
Teresa O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid. Ver weg van die stad se lawaai.

Baie dankie vir die gasvrou. Sy het sowaar uit haar pad gegaan om ons te skuif na 'n kamer met kaggel met die skielike koue!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karibu River Retreat se terugvoer

Dit was 'n groot plesier.

Karibu River Retreat
Elize M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig.

Ons was enigste gaste so dit was heerlik stil. Lyk na 'n oulike plek vir 'n familie kuier. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel!

Dit was 'n heerlike naweek met die wonderlikste wildlewe wat jy van die stoep af beleef. Ware rus vir die siel! Ons gaan beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karibu River Retreat se terugvoer

Ons is so dankbaar as ons gaste ons stukkie paradys geniet en waardeer.
Ons sien uit na jul volgende kuier as jul weer 'n bietjie wil kom rus

Karibu River Retreat
Reinette V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige oord

Baie netjiese plekkie in die bos. Ideaal vir 'n rustige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karibu River Retreat se terugvoer

Ons is so dankbaar dat julle die wegbreek naweek geniet het in ons stukkie paradys.
As jul weer n rustigheid benodig kom kuier asseblief weer.

Karibu River Retreat
Roe-land A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roe-land A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weekend on a farm in the countryside, including walks in the farms own game reserve.

I like visiting Karibu River retreat, Hilda is very hospitable and helpful. We met some lovely fellow guests and enjoyed the new swimming pool as well as the walking in the game reserve part of the farm. The water arrangement with the shower is still being improved. We loved looking for the crocodile who has decided to make her home in the Eland's river retreat's dam. The two male ostriches love walking around the farm near the swimming pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier en baie rustig.

Pragtige natuurskoon en heerlike beddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karibu River Retreat se terugvoer

Baie dankie vir u waardering vir ons stukkie paradys in die bosveld.


Karibu River Retreat
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roe-land A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roe-land A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weekend on a working citrus farm and nature reserve near Marble Hall, Limpopo.

Very pleasant weekend away, in a cosy thatched cottage, overlooking a small dam and bushveld, on the banks of the Elands River. Good for hiking on the game farm and I had good animal sightings on foot (water monitor lizards, blesbok, zebra, impala, monkeys, tree squirrels, Ostrich, Wildebeest and Buffalo on the neighbouring game farm).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, lekker stil wegbreek.

Hilda is baie gasvry. Ons het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karibu River Retreat se terugvoer

Goeie dag Chanel,

Baie dankie. Dit maak ons harte bly as ons gaste die stilte van die bosveld geniet. Julle is altyd welkom.

Karibu River Retreat
Desiree W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie om te rus in die bos.

Lekker geloop, oulike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karibu River Retreat se terugvoer

Baie dankie aan jul besoek by ons. Ons hoop om jul weer te sien as jul 'n stukkie bosveld paradys se stilte nodig kry.

Karibu River Retreat
Frans V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net baie warm.

Ek stel voor dat Karibu River Retreat dink daaraan om lugversorging te installeer - andersins het ons ons verblyf, stilte, rustigheid en die vriendelikheid van Hilda terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karibu River Retreat se terugvoer

Baie dankie. Ek weet dit is warm by ons en ek waardeer jul eerlikheid.
Sodra ek die kragtoevoer verhoog het sal ek dit definitief doen.
Julle was wonderlike gaste. Ek hoop om julle weer te sien.

Karibu River Retreat
Thato S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thato S

Beautiful and calming place very private and ideal for couples.

Its a very nice place, very peaceful, the rooms are beautiful too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Ons het die plek maklik gekry. Dit is heerlik rustig en mooi ten spyte van die droogte. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel J63, Toitskraal, Marble Hall, 0450, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPMjqg1ST32jk6GscWBQOYDy65hl2yukln97kReyHEr4TrZdAYK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Portion J63 Toitskraal 0450 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.028353825117 29.151533353741
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem