Kariza

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
San-marie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Lekker verblyf. Ons het so lekker gebly by Kariza, pragtig, skoon en perfek ingerig, en Karen was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Hoop om gou weer by Kariza oor te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Perfect getaway! Relaxing and cozy stay! Divine! We had everything we needed! So lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yzerfontein
Kariza
Hi Amy So glad you enjoyed your stay.

Felicia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dis was lovely. Kariza is 'n mooi rustige plekkie. Baie stil. Daar is alles wat jy nodig het. Het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Yzerfontein is 'n fantastiese plek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Yzerfontein
Kariza
Hi Dina. So bly julle het die kuiertjie geniet. Hoop om weet te verwelkom.

Saeed F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Loved the peacefulness. Our stay was very memorable and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yzerfontein
Kariza
Hi Saeed. So glad you enjoyed your stay.

Andree V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Comfortable, relaxing, peaceful. It was lovely. Relaxing, quiet! Everything you need was there. Everything was clean and tidy. Comfortable! I would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yzerfontein
Kariza
Hi Andree, So glad you enjoyed your stay.

Nicolene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Skoon, netjies en goed ingerig. Ons het heerlik gebly. Die eenheid is goed ingerig, met 'n baie lekker kombuis. Dis baie skoon en netjies. Bietjie uit die dorp uit, in 'n stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Yzerfontein
Kariza
Hi Nicolene So bly jul het die kuiertjie geniet.

Velma H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Dit was gerieflik en het alles wat 'n mens nodig het. Ons het lekker gebly, sal verkies het 2 badkamers en die stortwater 'n bietjie warmer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helena B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2025

Aangename verblyf. Mooi eenheid. Sou aanbeveel vir 2 en nie 3 persone nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yzerfontein
Kariza
Hi Helena Bly julle het die kuiertjie geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yzerfontein Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 387

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 538
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 538
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 538
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Roosmaryn Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA817ec7072277de6a893806f328f6382aa992f108109963099084cfbbff5554e94fd92d7e2372815fc13e91660b0f389d9e15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 538 per nag, vir 3 mense 45 5 1 5 21 Roosmaryn Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.368967759434 18.172628545438
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang