+8

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Bea P
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Heerlike tuishuis. Ons kuier altyd heerlik by Karoo Bederf! Die huis is netjies, ruim en gerieflik ingerig, mens voel sommer 'tuis' as jy instap met die mooi dekor en omgee-atmosfeer. Elzie is baie gaaf. Dankie, ons sien beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelmie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Die perfekte Karoo tuiste vir die naweek. Karoo Bederf het aan al ons verwagtings voldoen! Perfek geleë in 'n stil, veilige woonbuurt. Die huis was netjies, skoon, volledig toegerus en ons het elke aand heerlik geslaap. Stapafstand van die Spar en Civic sentrum indien jy as feesganger konserte daar bywoon. Elzie is 'n vriendelike en sorgsame gasvrou en haar huis getuig daarvan. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Agatha V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2025

Fantasties. Gerieflik. Waarde vir jou geld. Het baie lekker gebly. Was baie beïndruk met netheid en gemak in ons huis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hailey Tracey S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Fine. Nice house, comfortable and cozy. A bit uncomfortable with owners living on the premises. Also advertised a king size, but no king size available, only queen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2026

Rustig en warm. Dit was baie rustig en veilig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tolla. G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Reed gedoen. Uitstekend, baie netjies. Voel of ek in my eie huis is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bea P
Lang verblyf
5.0
Mrt 2024

Pragtig, huislik en uitstekende ligging. Was daar vir die KKNK. Die huis is ruim, netjies en rustig — 'n plaashuis-gevoel. Ons het soggens heerlik op die stoep ontbyt en koffie geniet en die lugverkoeler was 'n wenner tydens die Karoo-hitte! Elsie is 'n wonderlike gasvrou en baie vriendelik, ons het dadelik tuis gevoel, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elfrieda K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Uitstekende verblyf in Oudtshoorn. Karoo bederf was netjies en gerieflik. Ons het heerlik gebly en ons tyd by Karoo bederf baie geniet. Gerieflik en het dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mara V
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Salig, rustig en "Wanneer is die volgende wegbreek?'. Karoo Bederf se huis en werf is goed! Elzie Stapelberg bied lieflike verblyf (kaggelvuurtjie ingesluit) met 'n uitstekende ligging, genoeg spasie vir rondbeweeg binne en buite. Ek beveel Karoo Bederf hoog aan t.o.v. ligging, gerieflik naby winkels, en die algehele beskikbaarheid om die huis en tuin te geniet en veilig te voel. Ek lig my hoed vir ons pragtige gasvrou en Vredestraat 13-verblyf. Ons kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Rustig en netjies. Het baie lekker gebly. Als was netjies en die eienaar was baie gasvry en het moeite gedoen om dit gemaklik vir ons te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elzie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

13 Vrede Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4f017ebd220940da9f6e5478267c418f29cff10de81e04f2408c242faf4185a12606749534b6fe0fb9c4335a86d533ea15d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 37 5 1 5 13 Vrede Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.5970299 22.19481
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang