Pick your preferred language

English

Afrikaans

+43
Selfsorg in Oudtshoorn

Oudtshoorn grotte pad

5 gaste

2 slaapkamers

4 beds

1 badkamer

  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm Roodewal, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Cango Caves Farm Stay is op 'n kleinhoewe in die rustige dorpie Schoemanshoek, tussen Cango Caves en Oudtshoorn geleë.

Dié ruim huis is langs 'n dam geleë en bied slaapplek aan tot 5 gaste. Die huis beskik oor 2 slaapkamerareas, 'n groot buitebadkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. 'n Ekstra enkelbed en matrasse is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Op versoek kan gaste 2 tente saambring teen 'n ekstra koste per persoon. Die buitebadkamer het 2 storte en 2 toilette.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n kaggel. Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area met stoepmeubels buite, 'n piekniektafel en braaigeriewe. Die patio het 'n uitsig oor die klein dam en die voorheuwels van die Swartberge.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Alan C
Gesin met tieners
5.0
Great. Very peaceful and comfortable venue with fantastic hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Hannes V
Gesin met tieners
5.0
Mens ontspan lekker op die stoep en hou die natuurlewe dop. Die ontvangs was vriendelik. Alle geriewe was skoon en beskikbaar. Lekker stil omgewing me...
Sien meer
Apr 2025
Lizet M
Saam met vriende
4.8
Wonderlike gasvryheid en natuurskoon; gerieflike akkommodasie. Baie gasvrye ontvangs. Pragtige omgewing. Ruim akkommodasie.
Mrt 2025
Jan-dirk V
Gesin met klein kinders
4.4
Great stay, great location, great host. Pieter was a great host. Very friendly, and even brought some extra wood for the fireplace. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Willie B
Gesin met klein kinders
4.0
Het heel lekker geslaap. Bietjie over priced vir wat jy kry. Kan hier en daar bietjie op patch. Die dam is die mooi gedeelte. My vrou was ook nie baie...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Winifred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Farm Roodewal, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oudtshoorn grotte pad het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Farm Roodewal, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe14a55481b35bd10c10f7408e0954f4bd4c9e9addc5ae3b89b4c5d719919b2dabd5cbb82ef64d0c9a185937fd8d56e676876?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 5) 17 5 1 5 Farm Roodewal Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.473121098934 22.251271591086
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang