+18
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 27 Gots Street, Williston, 8920, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Karoo Huis bied gerieflike oornagverblyf in Williston.

Verblyf is beskikbaar in 'n gastekamer vir 4 of 'n woonstel vir 2. Die gastekamer is in die hoofhuis en het 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Tee-en koffiemaakgeriewe en 'n privaat ingang is beskikbaar.

Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie en het 'n dubbelbed en privaat badkamer. Die eenheid het 'n kombuisie, privaat ingang en braaigeriewe is beskikbaar.

Veilige parkeerplek agter 'n geslote hek word voorsien.

Gaste kan die dorp te voet verken en die NG Kerk, Nasionale Monument, kwekery, winkels en kroeg besoek. Williston is op die blomroete en tussen Augustus en September is daar mooi blomme wat gaste kan aanskou.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Johan M
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, stil met alles wat nodig is. Lieflike plekkie met pragtige bome en 'n tuin om in te ontspan. Die sifhek is 'n bonus teen muskiete. Lieflike b...
Sien meer
Mrt 2026
Dalene S
Saam met lewensmaat
5.0
Geen fieterjasies waarde vir geld. Karoohuis is ons verblyf van keuse in Williston en ons slaap gereeld hier oor op pad Kaap toe. Dis bekostigbaar, ge...
Sien meer
Mrt 2026
Solize K
Gesin met klein kinders
5.0
Redelik aangenaam. Die kamers is baie netjies en die eienaar was baie vriendelik. Die enigste probleem was daar was muskiete wat gebroei het in die ba...
Sien meer
Mrt 2026
Danelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Pragtige plekkie! Heerlik gekuier en geslaap. Gasvrou is baie vriendelik.
Jan 2026
Wayne D. S
5.0
Clean and comfortable. Arrived late in the afternoon and left early the following morning. Stay was short but comfortable. Hosts very p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Cora Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 144

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 27 Gots Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

27 Gots Street, Williston, 8920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb48bfc21070a68d0434335d6b1f45f335647d748d733bd8bd0f43ca589c4ff8df35ce45bd6ff6cb407cbb436406cf797deac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 27 Gots Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.340909 20.915507
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang