+18

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Pragtig, stil met alles wat nodig is. Lieflike plekkie met pragtige bome en 'n tuin om in te ontspan. Die sifhek is 'n bonus teen muskiete. Lieflike braaiplek en hout was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Geen fieterjasies waarde vir geld. Karoohuis is ons verblyf van keuse in Williston en ons slaap gereeld hier oor op pad Kaap toe. Dis bekostigbaar, gerieflik, skoon en die gasheer en gasvrou is wonderlike, warm mense wat geen moeite ontsien om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Solize K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Redelik aangenaam. Die kamers is baie netjies en die eienaar was baie vriendelik. Die enigste probleem was daar was muskiete wat gebroei het in die badkamer en met die afskakel van die kamer se ligte het hulle in die kamer ingekom. Daar was ontsettend baie en moes ons in die nag skarrel om iets te kry om te spuit en wou nie die eienaar wakker maak in die nag nie. Ek sou voorstel die eienaars moet voorsiening maak vir gif of reel dat die plek gespuit word vooraf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik. Pragtige plekkie! Heerlik gekuier en geslaap. Gasvrou is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Verblyf by Karoo Huis was aangenaam en het 'n veilige gevoel. Verblyf by Karoo Huis was gerieflik en ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wayne D. S
1 nag
5.0
Des 2025

Clean and comfortable. Arrived late in the afternoon and left early the following morning. Stay was short but comfortable. Hosts very pleasant. Accommodation neat and clean. Floorboards creaky so could not make a quiet exit early in the morning. Haha.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonice R
1 nag
5.0
Des 2025

Gerieflik & gemaklik. Ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabè F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lieflike kamer, koel, stapafstand van alles, wonderlike gasvrou. Fantasties, alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eleta G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies, oulike Karoo huisie met alles wat reisigers nodig het. Netjiese tipiese Karoo huisie. Alles wat mens nodig het. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Cora Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 144

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

27 Gots Street, Williston, 8920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb48bfc21070a68d0434335d6b1f45f335647d748d733bd8bd0f43ca589c4ff8df35ce45bd6ff6cb407cbb436406cf797deac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 27 Gots Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.340909 20.915507
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang