+31
Gastehuis in Victoria-Wes

Karoo Koelte Accommodation

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 185 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Hendrik V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons het heerlik gebly in die rustige omgewing. Dit was aangenaam en skoon. Die kamer word geadverteer vir gestremdes. Dit voldoen egter nie aan die vereistes nie, en ek kan dit nie aanbeveel nie. Stort en toilet skep 'n gly risiko vir mense met beperkinge. Vloer oorstroom die badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Nice vintage stay, we love the relaxing feel. We loved the vintage look and feel of the place. We were greeted warmly on arrival, and Anne went above and beyond to make us comfortable. She even arranged a braai grid, additional steak knives, and wooden trays, as we were planning to braai—although we ended up keeping things simple for the evening. Anne also assisted us by storing our extra food in the chest freezer at the house. We used the fridge in the flat for cold drinks and early breakfast essentials. After a good night’s sleep, we were on our way again at 7 a.m. A truly pleasant and comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Awesome. Great stay. Nice host. Safe and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Absoluut fantasies! Hanlie en haar ma se gasvryheid was fantasties en ons sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Goeie rusplek oppad Kasp toe! Dit was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Nostalgic. Well looked after. Enough space for the family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Rustige gebied, sal dit aanbeveel, bekostigbaar. Lekker gebly, stil, rustig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Pleasant. We had booked the Green room as it included a kitchenette. Unfortunately, it was incomplete due to construction. We were put into a room without a kitchenette, but they brought us a microwave and eating utensils. Pleasant hosts. A friendly dog greeted us as well. It was an overnight stay after a long drive, and we slept well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sandrill V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2026

Het lekker op die stoep gekuier, kamer te warm gewerk. Lugverkoeler asb.! Muskietverweerder (citronella kerse/olie?). Dit is 'n moet vir die kamers.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Apr 2026

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 185

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Kempen Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmNjdjOGNhLThkNWQtNDY2OC1hMWVjLThlZjk5NGIyOGU4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 185 5 1 5 1 Kempen Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.402826976863 23.105396032333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang