Karoo Mountain River House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Gamka Privaat Plaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Karoo Mountain River House is 8 km vanaf Calitzdorp in die hartjie van die Klein-Karoo in die Swartberge se voorheuwels langs die Gamkarivier geleë.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, 2 wasbakke, 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed bo-op die enkelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste in laasgenoemde 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke naby die kaggel en lei na 'n stoep met 'n uitsig op die voorheuwels.
Geriewe op die perseel sluit 'n rivierswembad, braai-area, veilige parkeerplek en WiFi in. Gaste kan in die skoon rivier visvang en swem, en die wild in die omgewing vanaf die stoep besigtig.
Calitzdorp is 'n dorpie wat met 'n verskeidenheid besienswaardighede spog en vir wynkelders en vrugte bekend is. Gaste kan daguitstappies oor die Rooibergpas na Van Wyksdorp of deur die dramatiese Swartberge neem.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jeanne-Marie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- R62, Gamka Privaat Plaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink Karoo Mountain River House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Calitzdorp Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Gamka Privaat Plaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom