Karoo Zen

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gerry S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlik. Het heerlik gebly, alles was voortreflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Karoo Zen
Ag, ons is altyd so bly om te hoor as mens ons kothuis geniet het. Baie dankie vir die goeie terugvoer en sien hopelik in die nabye toekoms weer. Vriendelike groete, Carla

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andreas V
1 nag
5.0
Jul 2025

Ruim het my verwagtinge oortref. Baie lekker! Plek is puik, elegante eenvoud. Baie ruim! Lieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Karoo Zen
Hello Andreas, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle te kon verwelkom by Karoo Zen. Sien uit om jou weer in die nabye toekoms te hê.

Robert Y
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Great value and well kept. Will stay here again. Wow comes to mind. I have stayed at many guest houses and Karoo Zen is up there with the best. Had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Karoo Zen
Dear Robert, thank you for the lovely review. It was lovely having you at Karoo Zen. Hope to see you again in the near future.

George V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lekker stil en rustig. Lekker skoon akkommodasie en gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Karoo Zen
Hello, George. Thank you for staying at Karoo Zen. We enjoyed having you, and we appreciate your good rating of our cottage. Hope to see you again soon. Warm regards, Carla

Melanie F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Stil, rustig, lekker, veilig. Ons het heerlik gebly. Die plek is ruim en goed toegerus. Al wat dalk negatief was, was dat hulle nie pensioenarisafslag het nie (bietjie duur vir ons). Ons kon nie by die agterdeur uitgaan nie, want daar was nie 'n sleutel daar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carla Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Le Roux Street, De Rust, Oudtshoorn, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4af111688887993627eebd25324ccb6fe5e0b91c9d50a195023b43be5b278954e261a5d732e639f54248f3c0e1faf22234b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 17 Le Roux Street De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.4902048 22.5375131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang