+17
Selfsorg in Hartenbos

Hartenbos Karoo Village

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elmien H
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

'n Juweel van 'n plek - cosy, veilig en baie sentraal geleë. Ons het so lekker daar gebly. Die plek was stapafstand van die see & ATKV sentrum en naby aan die Amfiteater geleë. Die huis was regtig baie lekker ingerig met alles wat nodig is om jou verblyf so gerieflik moontlik te maak (meer as genoeg borde, glase, koppies, tupperware, potte, panne, selfs 'n muffinpan, eetgerei) en dan nog ekstras soos strykyster + plank, elektriese klitser, elektriese braaipan, toaster. Die skottelgoedwasser & wasmasjien het handig te pas gekom vir die 10 dae se verblyf en groot was die bederf van skottelgoedwasmiddels wat ook verskaf is. Die braaidrom is op wiele wat jy kan uitstoot in die tuin en daar is genoeg plastiekstoele + tafel. Meer as genoeg beddegoed met komberse en kussings. Ons hoef slegs handdoeke (bad + swem) in te pak. Die boonste slaapkamer met sy ensuite badkamer en privaat sitkamer en balkon was 'n ekstra lekker bederf. Die jong klomp het lekker daar apart gekuier en speletjies gespeel en in die oggend was die balkon tog te lekker vir my en my man se koffie'tjie en stilte. Ons gasvrou was uiters behulpsaam & vriendelik en het alle reëlings vroegtydig vir die inklok en uitklok per WhatsApp aangestuur en ons kon haar enige tyd bel as ons navrae / probleme het. Ons sal beslis weer daar wil bly en sal die huis vir enigeen met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit was lekker. Ja, baie, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christé
Hartenbos Karoo Village
Ons is baie bly. Julle is altyd welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

28 Gamka Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 7646, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdee36ba0da5866eb3b355c7a5142509de02df5e79530fd3ea500b902dae613f9aa2ef0952018bca9a1a4807dce6b21a66e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 28 Gamka Avenue Hartenbos 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -34.124464457281 22.116681746458

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang