Kry 15% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 27 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooihoutstraat 2, Kathu, 8446, Noord-Kaap
-
Vanaf
R1 450R1 233 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kathu Lodge is sentraal geleë in 'n spogbuurt in Kathu tussen Kuruman en Upington geleë. Hierdie Noord-Kaapse gastehuis is bekend onder mynmaatskappye en -konsultante wat die ystererts- en mangaanmyne besoek. Toeriste wat graag 4x4-toere aanpak of hou van kamp sal ook baat vind by ons sentrale ligging onderweg na die Kalahari of Botswana. Ons bied ook besprekings op dieselfde dag aan reisigers op die N14, siende dat ons die ideale oornagplek tussen Gauteng en die Diamantkus/Weskus is.
Sonkrag is op die perseel geïnstalleer. Gaste kan 'n warm stort, ligte en WiFi geniet sonder enige onderbreking van beurtkrag. Daar is ook noodproppe in elke kamer, so die laai van jou skootrekenaar of selfoon sal nie meer 'n probleem wees nie.
Die verblyf word in 5 standaardkamers en 2 dubbelkamer-gesinseenhede aangebied. Gaste wat op pad is iewers heen kan ons maaltyd-pakkies of selfsorgverblyf geniet. Ons gesinseenhede het toegeruste kombuise en is perfek vir groot gesinne. Alle gaste het luukse en suite-badkamers, lugversorging, DStv, braaigeriewe en toegang tot die swembadarea. Die lodge het wasgoedgeriewe en parkeerplek op die perseel.
Bekende besienswaardighede in die area sluit die Kalahari Gholfklub met 'n gimnasium en verhitte swembad, die Wonderwerkgrot, Tswalo Wildreservaat, Molopo Natuurreservaat, die Kgalagadi Oorgrenspark en die Witsand Brullende Duine in.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Wiandri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Rooihoutstraat 2, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Gaste dink Kathu Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kathu Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooihoutstraat 2, Kathu, 8446, Noord-Kaap