Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kenridge Studios

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulbaghweg 26, Kenridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kenridge Studios is in Durbanville, 'n Noordelike Voorstad van Kaapstad, geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir 'n sakereisiger of paartjie. Die woonstel is op die eiendom van die eienaars maar is heeltemal privaat met sy eie ingang. Die huis is naby baie winkelsentrums en restaurante.

Die kamer is op 'n residensiële eiendom geleë en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kamer beskik oor gratis WiFi, lugversorging en 'n TV met DStv.

Gaste kan ook gebruik maak van veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Kenridge Studios
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Este Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Tulbaghweg 26, Kenridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kenridge Studios het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulbaghweg 26, Kenridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcrIaWluhPVj2lrutXEjzrsfCptScvybLmAs263Hq2YiOr9dWqo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 26 Tulbagh Road Kenridge 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.85771 18.63636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang