Kenridge Studios

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kenridge Studios is in Durbanville, 'n noordelike voorstad in Kaapstad en bied gehalteverblyf ideaal vir 'n sakereisiger of paartjie. Die kamer is op die eienaar se perseel en is heeltemal privaat met 'n privaat ingang. Die huis is naby verskeie winkelsentrums en restaurante.

Die kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kamer het gratis WiFi, lugversorging en 'n TV met DStv.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kenridge Studios gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za