+71
Lodge in Swartland

Khwa Ttu San Culture And Education Centre

  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R27, West Coast Road, 15 km from Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Khwa ttu San Kultuur- en Opvoedingsentrum is 'n reservaat wat op 'n privaat plaas geleë is, 15 km vanaf Yzerfontein. Dit is ideaal vir gesinne, groepe vriende of paartjies wat op soek is na 'n prettige wegbreek van die gewoel van die stadslewe.

Die akkommodasie wissel van plaashuise, met interieurs so pragtig ontwerp dat jy dalk vir ewig wil bly, tot eko-huise diep in die fynbos versteek, elk met 'n privaat borrelbad.

Vir die sakereisiger het die eiendom ook 'n konferensiekamer om te huur, wat ook gebruik kan word om verskeie sosiale geleenthede aan te bied. Vir die avontuurlustiges kan begeleide kulturele toere, fietsry, wildkyk, bergfietsry en staproetes gereël word. Die eiendom beskik ook oor 'n galery en 'n kurio-geskenkwinkel, waar 'n mens baie interessante dinge kan koop.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Gerrit M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, stunning, amazing, fantastic staff. Beautiful setting. Stunning location and accommodation. Love the bedding. Will recommend...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Elriette V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome, awesome! Dit was heerlik. Pragtige uitsig. Heerlike kos.
Okt 2025
Ilse V
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike ondervinding. !Khwa ttu is 'n fantastiese ondervinding. Die uitsig en staproetes is fantasties. Die verblyf is pragtig, ontbyt (ingesluit...
Sien meer
Sep 2025
Cleona K
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing, definitely recommend. Wow! What a lovely experience! We stayed in the Fynbos cabins and let me tell you, we felt one with natu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Tania S
Saam met lewensmaat
4.2
Besoek aan !khwa ttu. Baie interessante plek om te besoek. Het 2 nagte in die Fynbos Cabins oorgebly. Kaggel het die wooneenheid lekker warm en gesell...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • R27, West Coast Road, 15 km from Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Khwa Ttu San Culture And Education Centre het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

R27, West Coast Road, 15 km from Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53T4lO0A5jAu0hQbmqtOASb6GROFGolEHqFVrYhx40nTIr65uT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 3) 35 5 1 5 R27, West Coast Road 15 km from Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.361687614079 18.271466791594
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang