LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Khwa Ttu San Culture And Education Centre | LekkeSlaap
+52

Khwa Ttu San Culture And Education Centre

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Khwa Ttu San Culture And Education Centre
Netheid
4.2/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Adele G - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G
Saam met vriende

Dit was die ideale wegbreek weg nie vêr uit die stad nie, sonder tegnologie om net die stilte te waardeer en geniet.

Sien sterre.

Sean B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean B
Gesin met tieners

Great stay, especially during Covid.

Great location, great hospitality, great views, great learning experience. Highly recommend.

Janine V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Wonderlike ondervinding. Geboue skoon en netjies. Kos heerlik.

Ek en my ma het 3 nagte in tent geboek. Met aankoms was dit koud en nat. Die wonderlike personeel het ons oorgeskuif na die lodge sonder enige ekstra kostes. Dit het ons baie gewaardeerd en belangrik laat voel. Baie dankie vir die wondelike ondervinding.

Sharon J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon J
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs. Rustig, stil, nag van wonderlike sterrehemel.

Diens was absoluut wonderlik met vriendelike personeel.

Melissa S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melissa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en rustig.

Ek en my man het net vir twee aande bespreek. Ons het in 'n bush lodge wat 'n tent met badkamer is geslaap. Ongelukkig kon ons nie die gasyskassie uitfigure nie omrede daar nie enige riglyne was nie. Die beddens was bietjie ongemaklik en ons het op aand nommer 2 geen warm water gehad tot die volgende oggend nie. Ons eie braairooster wat ons saamgevat het, het ook net verdwyn, maar het dit toe wel terug van die personeel gekry wat dit gevat het. Ons het dit buite by ons wasbakkie gelos om later te was toe ons bietjie ry vir die dag. So moenie jou besittings buite los nie. Andersins is dit 'n mooi en netjiese kampterrein.

Marisa T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die diens daar is uitstekend. Hulle het ons sommer van die staanspoor af welkom laat voel. Baie mooi omgewing.

Gissie F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gissie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and efficient service.

On arrival, we were met by very pleasant staff at the reception. Booking in was a pleasure. The tented option we chose was clean and quite interesting, liked the rustic finish.

Hannie V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie interessant en die personeel baie hulpvaardig.

Ons was baie gelukkig om daar te wees het teëspoed met ons motorband gehad. Geen probleem vir die personeel om te help em dit te vervang. Baie hulpvaardig gewees. Ook aangebied dat ons in die gastehuis oornag i.p.v. die tent aangesien ons die enigste persone by die tente sou wees. Die wind het ook vreeslik gewaai die nag en dit was koud buite. Nie besef die tente is so vêr van die hoofgebou af nie. Uitstekende personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer soontoe gaan en ander mense aan beveel.

Claud D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claud D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek om te bly, beveel aan om 'n toer te doen terwyl jy daar is.

Lekker verblyf en ervaring. Badkamers is binne en buite, so wees op die uitkyk vir 'n spinnekop.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely place to stay, highly recommend doing a tour whilst there.

Great stay and experience. Bathrooms are both indoor and outdoor, so watch out for the odd spider.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wouter H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter H
Saam met vriende

Voel soos die bosveld.

Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Beveel hierdie aan vir almal. Was 'n goeie ervaring wat ons nooit sal vergeet nie.

Bianca V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mentioned below.

Enjoyed stay overall, suggestion to have a pot or pan at least one for those who stay overnight that don't bring, wonderful idea to have the kettle but travellers passing through are not always equipped.

Hanri B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hanri B
Saam met vriende

Gesellig.

Die ligging is baie nice, maar vir 'n eko-plaas mors hul ongelooflik baie water, want die krane lek. Ek het gehoop dat hul darem die braai-area en tente se binnekant sou afstof, want die spinnerakke wemel daar. Daar is geen maintenance by die bush camps nie wat baie teleurstellend is.

Esta L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Ons is baie vriendelik ontvang en die ontbyt wat ons ingesluit gekry het by ons verblyf was heerlik. Baie gesellig. Ideaal as jy net rustig wil wees en niks doen nie.

Hennie F - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lekkerte van ruimte en warmte was hier herontdek.

Ons het die personeel se gasvryheid en vriendelikheid baie waardeer. Die eenheid waarin ons gebly het was baie goed toegerus en niks skiet te kort nie. Ons sal spaar en hierdie wonderlike plek weer en weer wil besoek.

Khwa Ttu San Culture And Education Centre's terugvoer

Goeiedag Esta,

Dankie vir die resensie, dit was lekker om julle hier te kon hê. Sien uit na julle volgende besoek.

Khwa Ttu San Culture And Education Centre
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weskuspad, R27, 15 km buite Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53T4lO0A5jAu0hQbmqtOASb6GROFGolEHqFVrYhx40nTIr65uT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 R27, West Coast Road 15 km from Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.361636088929 18.271549940073
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!