+23
Selfsorg in Saldanha

King's Castle

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Fredrika W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ek het baie lekker gebly en geslaap daar. Dit was baie veilig. Ek sal waardeer as daar 'n strykyster en strykplank in die eenheid wees waar ek gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Lieflike uitsig oor die baai. Ek bly altyd lekker by King's Castle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurika S
1 nag
5.0
Mei 2025

Fantasties. Mense ongelooflik gasvry. Het my nag baie daar geniet. Sal beslis die plek weer gebruik en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Mooiste uitsig ooit. Baie mooi uitsig oor die hele Saldanha. Plekkie kort net bietjie liefde en aandag. Jou motorvoertuig moet ongelukkig in die straat oornag.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Paul V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2026

Ons het basies net daar geslaap want deur die dag was ons by 'n konferensie. Die gasheer het ons baie vriendelik ontvang en vir ons 'n oorsig oor die hawe en dorp gegee. Al die eenhede het ten minste twee stelle trappe om te klim wat vir ons ou mense bietjie van 'n uitdaging is. Die plekkie was hopeloos te klein vir ons twee met al ons bagasie. Die ketel kan nie by die opwasbak vol gemaak word nie, maar in die badkamer. Ons sou verkies om wit lakens en handdoeke te hê. Die bad is buite werking en die stort se vloer teëls is baie glad.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Menzeka S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Good and fun. The host was friendly and helpful towards some of our requests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caryl G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Peace on the hill. Incredible view. High up with nature 360 degrees around the rooms. Braai area huge. Rooms are self-catering and open up to the braai area. Perfect for groups of people. Owners are lovely people. Very helpful. Comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neagle A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Peaceful and relaxing. It was a fantastic experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

(jw) Minky V
1 nag
5.0
Mrt 2025

Vann en sy vrou is dierbaar, hul lewer besonder diens. Fantasties, vriendelik, netjies en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Great view. Pleasant stay, perfect view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Van Den Berg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

34 Panorama Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58787529bb015aa31eca482614fcb64bd0fdd28ebcdeca6a09084347328540e1fc53b56b05873e7f8ed9b81455bff7e70826?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 34 Panorama Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.001790067011 17.939080107477
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang