Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

King's Castle

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Caryl G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Peace on the hill. Incredible view. High up with nature 360 degrees around the rooms. Braai area huge. Rooms are self-catering and open up to the braai area. Perfect for groups of people. Owners are lovely people. Very helpful. Comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neagle A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Peaceful and relaxing. It was a fantastic experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

(jw) Minky V
1 nag
5.0
Mrt 2025

Vann en sy vrou is dierbaar, hul lewer besonder diens. Fantasties, vriendelik, netjies en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Tranquil. We really enjoyed our stay and really didn't want to leave. The view was breathtaking, and the atmosphere was so calm, relaxing, and refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

It was awesome. We received very friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2025

Heerlik en die uitsig is baie mooi. Ons het lekker by die plekkie gebly, kon net nie die microwave gebruik nie, was deur geroes. Die stort se krane is omgeruil en die oondjie se syfers is ook al af, kon hom nie gebruik nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ethney L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netjiese verblyf. Vriendelike gashere. Pragtige see uitsig. Beslis aan te beveel. Ons het baie lekker gebly. Die plek was baie netjies met alle basiese benodighede. Ons het die pragtige uitsig van die see en die hawe geniet. Ons het lekker gebraai en gekuier. Ons gashere was baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie G
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Baie winderig buite, maar snoesig warm binne. Baie gasvrye ontvangs en effektiewe kommunikasie. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chadin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderlike diens. Die diens was verskriklik goed, die hosts is baie vriendelik en het mooi na ons gekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing. We had an amazing time. The host is the best. Most amazing people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Van Den Berg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Panorama-straat 34, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58787529bb015aa31eca482614fcb64bd0fdd28ebcdeca6a09084347328540e1fc53b56b05873e7f8ed9b81455bff7e70826?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 34 Panorama Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.001790067011 17.939080107477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang