Pick your preferred language

English

Afrikaans

Rugsakreisigerslosies in Myburgh Park

Kite Basecamp Pods

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Johan B
Lang verblyf
5.0
Des 2025

5 ster vir kitesurf wegbreek. Uitstekende verblyf vir die koste. Het die wêreld se beste kombuis vir skottelgoed was (uitsig oor die lagoon ).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Des V
1 nag
5.0
Des 2025

Fantastic. Very pleasant. Only complaint is the WiFi stops working after a while and the pod I was in, the steel door on one side could not close, so the light from outside shone through. Otherwise fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
1 nag
5.0
Nov 2025

Rustige atmosfeer, skoon kamers en badkamers. Heerlik, rustig, en naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michel L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

It was lekker. It was very lekker, thanks - friendly staff in a homely hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koji N
1 nag
5.0
Mrt 2025

Four years in a row. I stayed here four years in a row. I don't know what else to say. Langebaan is such a beautiful town and staying in a place like this makes it even better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michel L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

My happy place. I always enjoy my stay here because it's a super convenient location-wise - I'm close to the West Coast National Park as well as a short walk down to the lagoon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felix G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

4/5. Die kamer was skoon en warm binne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michel L
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

My happy place. I always love my stay in a Basecamp pod!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2025

Pragtige plekkie met 'n wonderlike uitsig oor Langebaan strandmeer. Mooi plekkie. Die opset is nie vir mense wat wil wegkom van die huis, maar steeds binnenshuis wil verkeer en net af en toe uitgaan nie; dit is duidelik opgestel vir mense wat deur die dag uit is en in die aand terugkeer om te braai en stort en slaap. Vir die prys en vir die doel waarvoor dit opgestel is, werk die plek uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.4
Feb 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Liesel Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 579

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Egret Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0a6127770da4a870cd79d804103e6a9a258b09de3e068dced6dc848d11932468eb0e1a887a38b6acbbb9b29cdfcc9125681?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 5 Egret Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.104559231277 18.035172872947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang