+24
Gastehuis in Klaarstroom

Klaarstroom Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Beverley M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Beautiful spacious Karoo guest house with a lovely ambience. What a lovely find with a beautiful spacious old house and a large garden on the Karoo side of the Swartberg of what is probably one of South Africa's most impressive 'Poorte'. We enjoyed dipping into the well-loved books and chatting with our hosts and the other guests staying in the house. It's great to be able to order dinner at short notice and also to be able to sit down for breakfast before embarking on our travels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Klaarstroom Guest House
Thank you so much, Beverley! It was lovely to host you.

Elizabeth D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

A relaxed, happy stay in an incredibly welcoming and lovely house. We had a really wonderful stay. The hosts are such lovely, welcoming people and the house is peaceful and comfortable. Our meals were delicious, and we enjoyed the beauty of the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Klaarstroom Guest House
Thank you for your lovely words! It was a pleasure to host you!

Danielle H
1 nag
4.8
Jan 2026

Herlik rustig. Die gastehuis is 'n lieflike ou huis wat meer as 100 jaar oud is. Die omgewing is pragtig. Ek is baie vriendelik ontvang deur die eienaars wat wonderlike stories vertel het oor die omgewing en sy mense. My verblyf daar was regtig aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sharon
Klaarstroom Guest House
Dankie vir jou mooi woorde! Ons het dit baie geniet om ons wêreld met jou te deel.

Andrew W
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2026

To repeat a previous comment, arrived as guests, left as friends. We had an excellent stay. This is a unique little town and this is a unique little guest house. We loved it. Friendly, hospitable hosts, great home-cooked meal and everything we needed was available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sharon
Klaarstroom Guest House
Thank you so much, Andrew! We very much enjoyed hosting you too.

Suzette T
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Aankoms as gaste; verlaat as familie. Oor die jare al vriende geword van die gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Klaarstroom Guest House
Wonderlik, Suzette! Ons voel presies dieselfde!

Colin D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2025

Recommended. Old, roomy place, laid-back venue. With friendly hosts. Very quiet and rustic venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Sharon
Klaarstroom Guest House
So glad you enjoyed your stay!

Jean C
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Gasvry en mooi en netjies en bekoorlik. Wonderlike plek en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Klaarstroom Guest House
Dankie vir die wonderlike resensie!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Klaarstroom Guest House
Dankie, Erika - ons waardeer!

Anita N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig, stil, wonderlike mense. Klaarstroom Guest House is 'n juweel en by verre ons gunsteling verblyf in Suid Afrika. Die rustige atmosfeer, fantastiese sonsondergange, en wonderlike mense is 'n lafenis vir mens se siel. Die gastehuise is ook naby aan Meiringspoort. Aandete is 'n moet! Baie dankie, julle het weereens ons verblyf ekstra spesiaal gemaak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Klaarstroom Guest House
Baie dankie, Anita. Dit is altyd 'n voorreg om julle te huisves. Groete, Jeremy en Sharon

Lidwinia N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Charming country house. Jeremy and Sharon are super attentive hosts. We were spoilt with an excellent dinner by the fireside and again the next morning with a delicious breakfast. We had the whole house, a very cosy lounge with a choice between hundreds of books all to ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Klaarstroom Guest House
Thank you for the superb review, Lidwinia! We really appreciate it!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Main Road, Klaarstroom, 6932, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e3c8d4d56eacd79d2b367ade661f5e315b9dcf4861ab7f6563c8e53e3142f293680ee5abbe532c1e37e6852b21cf36a2a86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 1 Main Road Klaarstroom 6932 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 12:00 -33.332258303224 22.537035942078
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang