Klein Paradys Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 262
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Bc V - Mei 2024
Algehele gradering
Het kamp baie geniet.
Arthi S - Mei 2024
Algehele gradering
Ideal family weekend away, lovely place to bond as a family.
Stephan S - Mei 2024
Algehele gradering
Awesome.
Rene K - Apr 2024
Algehele gradering
Sonder sein. Maar lieflike rustige atmosfeer. Ons kon ontspan.
Naomi H - Apr 2024
Algehele gradering
Stil, rustig, skoon, vars lug. Dit was 'n lekker wegbreek!
Sunette B - Apr 2024
Algehele gradering
Ontspannend met flinke diens en puik akkommodasie.
Frans R - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige omgewing. Heerlik ontspan.
Lizelle B - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome tye. Enkel mamma en 2 kinders.
Salomie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon en rustig.
Elna K - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike ruskansie!
Amanda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Die plekkie lyk oud en stowwerig. Daar moet bietjie onderhoud gedoen word.
Colin H - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker, pragtige netjiese oord waar die stilte jou God se asem kan luister.
Jan S - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome naweek.
Banus B - Des 2023
Algehele gradering
Ons is heel in ons skik met ons kuier daar!
Leon R - Des 2023
Algehele gradering
Nalaatige onderhoud van sekere geriewe.
Hanli P - Des 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en gekuier.
Koos K - Nov 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame personeel.
Eileen B - Okt 2023
Algehele gradering
Naweekkuier met familie.
Leandra M - Okt 2023
Algehele gradering
Geseënd!
Henry R - Okt 2023
Algehele gradering
Ontspannend en vriendelik.
Chene H - Okt 2023
Algehele gradering
Dit is altyd baie lekker by Klein Paradys Guest Farm.
Lynette B - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig.
Lees meerAnonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Willemien M - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en stil. Binnenshuise swembad baie lekker!
Tsakisani M - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect location but no activities.
Mareylin O - Aug 2023
Algehele gradering
Sakpasverblyf.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Charl N - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker ou kliphuis, wat daai outydse plaas gevoel aangewakker het.
Lees meerJurgens S - Jun 2023
Algehele gradering
Goeie oornagplek op pad Swadini toe.
Jade M - Jun 2023
Algehele gradering
Friendly service, clean houses.
Hannes P - Jun 2023
Algehele gradering
Baie rustig en vriendelike mense.
Anna M - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike rustige verblyf.
Fransune C - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Rudi D - Apr 2023
Algehele gradering
Vreeslik lekker en rustig. Baie goed geleë.
Tanya D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Hannie B - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig. Mooi, netjies, skoon.
Heleen K - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige bosveld atmosfeer.
Robbie R - Feb 2023
Algehele gradering
Nie lekker nie.
Lees meerRiaan V - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Marinda B - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige naweek in die natuur.
Steve B - Des 2022
Algehele gradering
Stil, rustig en heerlik ontspanne.
Rina H - Des 2022
Algehele gradering
Rustig.
Ben R - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, skoon en netjies.
Robbie Y - Des 2022
Algehele gradering
Dit was lekker daar.
Busisiwe S - Nov 2022
Algehele gradering
The place is very nice.
Meisie V - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker gerus.
Rudi V - Nov 2022
Algehele gradering
Rustige ontspanning.
Latisani Phanuel M - Okt 2022
Algehele gradering
The place was very peaceful.
Marcelle R - Okt 2022
Algehele gradering
Enjoyable.
Michael M - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike staff, jou eie stukkie bosveld.
Gert V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie onspannend en rustig gewees. Perfekte plek om weg te kom uit die gejaag van die alledaagse lewe.
Susan R - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome.
Karin K - Okt 2022
Algehele gradering
Kinders het dit vreeslik geniet en was baie rustig.
Tebogo S - Sep 2022
Algehele gradering
Unpleasant.
Lees meerKlein Paradys Guest Farm se terugvoer
Good afternoon Tebogo,
Thank you for your reply and I apologize if your stay was not ideal. Please consider the following points. We were available to assist for the duration of your stay and the fact that you visited as well as called our reception is proof of this. The only explanation I can give you for the smell in the unit is the fact that thatched roofs does smell different, especially considering that your visit was in winter, however, I can assure you that your unit was thoroughly cleaned prior to your arrival. I must also point out the fact that our premises are access controlled and the safety of our guests are very important to us.
Kind regards
Kobus
Susan D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en kampers gewees en altyd skoon gewees.
Hermien Van Eeden V - Sep 2022
Algehele gradering
In my behoeftes voldoen vir 'n nag se oorslaap.
Charmain H - Aug 2022
Algehele gradering
Baie rustig en privaat. Baie lekker wegbreeknaweek.
Eunice M - Aug 2022
Algehele gradering
We had a very boring weekend with no exciting activities to do.
Lees meerMelanie C - Aug 2022
Algehele gradering
If you want piece and quiet, this is the place to go.
Lees meerAlwena V - Aug 2022
Algehele gradering
Blissfully relaxed.
Estie K - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig en verfrissend.
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Marisa P - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met geen geraas.
Danelle L - Jul 2022
Algehele gradering
Ontspannend, maar stil en rustig.
Wendy B - Jul 2022
Algehele gradering
Nie lekker nie.
Lees meerKlein Paradys Guest Farm se terugvoer
Goeiedag Wendy,
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is vir ons belangrik om van ons gaste terugvoering te kry - al is dit nie altyd positief nie.
Ons is baie jammer om te hoor dat julle tydjie hier by ons nie na wense was nie. Ek kan jou verseker dat ons die genoemde sake ernstig sal opvolg en dat dit die nodige aandag sal geniet. Ons is ook seker dat die Beurtkrag 'n groot bydrae gemaak het dat jul wegbreek nie so lekker was nie. Met jul bespreking is daar melding gemaak dat die restaurant gesluit is.
Hannes L - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was onvergeetlik, so rustig en kalmerend.
Bianca B - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig.
Ilana L - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig, lekker, maar nie wat ons verwag het nie.
Lees meerKlein Paradys Guest Farm se terugvoer
Goeiedag
Baie dankie vir julle terugvoer.
Op julle bespreking informasie word daar wel genoem dat die restaurant gesluit is. Na die laaste paar maande se hewige reën is die plaas steeds erg onder water en is die paaie ongelukkig nie toeganklik vir die wildsritte nie. Sodra die water bietjie opgedroog het sal dit weer kan aangaan.
Ons vra om verskoning dat daar nie vinnig genoeg opgetree was rakende die bok nie, maar die situasie was hanteer.
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Salome V - Mei 2022
Algehele gradering
Rustige kampvakansie.
Jan D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie rustige stil plek in die Bosveld.
Werner V - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het dit geniet.
Linda F - Mrt 2022
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Deon S - Mrt 2022
Algehele gradering
Het slegs gebruik as oornag fasiliteit.
Elmare T - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en dit verskriklik geniet.
Natasha V - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflik, rustig en heerlik.
Mareli B - Feb 2022
Algehele gradering
Boomryke gasteplaas.
Corne J - Jan 2022
Algehele gradering
Vreedsaam, mooi natuur.
Herman H - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese gesinswegbreek.
Jackie G - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly en gekuier.
Belinda L - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker naweek wegbreek.
Angie V - Des 2021
Algehele gradering
Rustig.
Anton D - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig en vreedsaam. Goeie ligging. Werklik soos 'n paradys.
Lees meerOckert M - Des 2021
Algehele gradering
Rustig vir alleenwegbreek. Nie veel om te doen vir kinders. Kan skoner. Kombuis nie baie toegerus. Baie bosluise in kombuis.
Heleen K - Des 2021
Algehele gradering
In die bosveld.
Laetitia C - Nov 2021
Algehele gradering
Modimolle paradys.
Driekie R - Nov 2021
Algehele gradering
Rustige naweekwegbreek, vir almal wat moeg is vir die stad se lawaai.
Ina L - Nov 2021
Algehele gradering
Was 'n heerlike wegbreek.
Rene S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie mooi netjiese plek.
Christelle C - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Karin B - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het 'n stil en rustige naweek geniet.
Dean T - Okt 2021
Algehele gradering
Was beroof in ons tent terwyl ons geslaap het.
Marieta L - Okt 2021
Algehele gradering
Doodstil, lekker rustig.
Michael B - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en meer as die geld werd!
Johanna R - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Dave M - Okt 2021
Algehele gradering
Excellent getaway for peace and quiet.
Esther S - Okt 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf in luukse rondawel.
Sunet F - Okt 2021
Algehele gradering
Ek dink nie dit is meer wat dit was in die verlede nie en ek besef dit is seker agv van Covid.
Lees meerEmile N - Okt 2021
Algehele gradering
Very good value for money, really enjoyed our stay.
Carla P - Sep 2021
Algehele gradering
Was baie lekker, kort net nog 'n swembad, verder vir klein kinders en famielie is die wegbreek baie lekker.
Heleen J - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Ansie L - Aug 2021
Algehele gradering
Die oord bied heelwat vermaak en is baie veilig vir kinders.
Suane W - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlik & Kalm
Eileen G - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was 'n wegbreek vir my ma se verjaarsdag.
Lees meerAnnemarie C - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik gerus!
Danelle C - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker plek vir oorslaap.
Sandra J - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspanne en rustig.
Nick J - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker naweekwegbreek
Rina R - Jun 2021
Algehele gradering
It was absolutely freezing! Lovely walks. Blankets not too clean, still full of grass and leaves. Sheets were clean. Lovely pots available but pan in shocking condition. Indoor pool lovely.
Lees meerCornelia E - Jun 2021
Algehele gradering
Vir 'n rustige en stil wegbreek is dit die ideale plek om te besoek.
Jolize K - Mei 2021
Algehele gradering
Baie rustige naweek.
Delina E - Apr 2021
Algehele gradering
Daar was geen selfoon opvangs soos geadverteer nie.
Willie H - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustige naweek weg van die stad se lawaai.
Angie V - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker rustig
Cecilia S - Apr 2021
Algehele gradering
Stil en rustig.
Mauritz B - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Sandra L - Mrt 2021
Algehele gradering
Goed vir die siel.
Mario S - Mrt 2021
Algehele gradering
Enjoyed the stay very much.
Jolandie V - Feb 2021
Algehele gradering
Klein paradys is rustig en still, love die natuur en die diere.
Jacque D - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlike stilte en rustigheid.
Magda R - Feb 2021
Algehele gradering
Was baie baie lekker.
Jacques B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Magriet D - Jan 2021
Algehele gradering
Relaxing and quiet. Enjoyed the Bush.
Gawie D - Jan 2021
Algehele gradering
Was lekker.
Cindy D - Des 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan in die rustige atmosfeer.
Lisa V - Des 2020
Algehele gradering
Lovely place, just hate the goggas.
Marietjie D - Nov 2020
Algehele gradering
Rustige wegbreek, mooi skoon omgewing.
Ebrahim B - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Marlynn M - Okt 2020
Algehele gradering
Vriendelik ontvang met die nodige inligting.
Louise V - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ontspanne paar dae. Kos vir die siel.
Heleen K - Okt 2020
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Kobus V - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker ontspan.
Armand G - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker rustig.
Martie S - Sep 2020
Algehele gradering
Dit is 'n lieflike en rustige plek.
Carmy J - Sep 2020
Algehele gradering
This was the perfect place to have a family/friends get together.
Santie P - Sep 2020
Algehele gradering
Baie rustig, geen sein wat dit lekker gemaak het, was privaat,
Mari R - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was nie baie lekker nie, glad nie wat die advertensie wys nie.
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Gys G - Mrt 2020
Algehele gradering
Good.
Theunis S - Mrt 2020
Algehele gradering
Very relaxing.
Justin B - Mrt 2020
Algehele gradering
Family fun.
Frances V - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker en veilig.
Marlene D - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderlik in een woord.
Surita D - Jan 2020
Algehele gradering
Definitief waarde vir jou geld.
Amelia V - Jan 2020
Algehele gradering
Ware wegbreek uit die stad se gewoel.
Sarita D - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het Klein paradys geniet, die natuur is mooi en die kliphuis bied al die nodige fasiliteite.
Lees meerLouw R - Jan 2020
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Karin S - Jan 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Cornel B - Jan 2020
Algehele gradering
Klein Paradys is 'n baie oulike plek!
Antoinette L - Des 2019
Algehele gradering
Het baie lekker vakansie gehou.
Muellatt V - Des 2019
Algehele gradering
Rustig wegbreek uit stad. 2 ure van jhb.
Cristelle L - Des 2019
Algehele gradering
Rustig.
Susan N - Des 2019
Algehele gradering
Rustige, stil in die boskuier.
Jaco S - Nov 2019
Algehele gradering
Great place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie plek.
Wat 'n wonderlike plek. Skoon, stil en ontspannend. Sal vir seker weer gaan!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tzinike L - Nov 2019
Algehele gradering
Lekker rustige wegbreek naweek.
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Pieter V - Nov 2019
Algehele gradering
Stil en rustige natuur omgewing. Pragtige wooneenheid.
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Christelle O - Okt 2019
Algehele gradering
Mooi en rustige plekkie.
Erica G - Sep 2019
Algehele gradering
Amper tevrede.
Lees meerCoen B - Sep 2019
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam.
Rene D - Jul 2019
Algehele gradering
Lovely weekend in the bush.
Martin V - Jul 2019
Algehele gradering
The name Klein Paradys suits the camp.
Marika K - Jul 2019
Algehele gradering
Beste winter wegbreekplekkie.
Amelia M - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Jacobus Roelof C - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Aida C - Jun 2019
Algehele gradering
Weggevoer na rusplek vir jou siel, gees en liggaam.
Natascha V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Heinrich V - Mei 2019
Algehele gradering
Pleasant location to stay.
Natasja S - Mei 2019
Algehele gradering
Awesome place and enjoyed the resort.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike plek en het die oord geniet.
Alles was goed, die enigste teleurstelling is die binne-swembad wat vroeg in die aand sluit.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Corna B - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik rustig.
Hendrik V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie rustig in die bos.
Lees meerErica G - Apr 2019
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Jaco V - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was lekker, maar baie besig.
Minette V - Apr 2019
Algehele gradering
Ideale plek om weg te breek van die stad.
So-marie C - Apr 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en heerlike kuier naweek gehad.
Lee B - Mrt 2019
Algehele gradering
Enjoyed my stay.
Christo V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie rustig en lekker sal vir seker weer daar 'n draai maak.
Anton S - Mrt 2019
Algehele gradering
Soos die vorige verblyf: alles uitstekend.
Estelle V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie rustig en stil. Ideaal vir bejaardes.
Gerda C - Mrt 2019
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
Paul V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Ilse V - Feb 2019
Algehele gradering
Baie netjiese, aangename blyplek.
Margaret G - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig, skoon en netjies.
Karin D - Feb 2019
Algehele gradering
Baie mooi en rustige omgewing. Bos-eenhede netjies, maar klomp rotte wat mis in eenhede.
Lees meerBea-mari B - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekend en lekker.
Elana V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Estelle R - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Klein Paradys Guest Farm se terugvoer
Goeiedag Estelle,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit word opreg waardeer.
Dit is vir ons baie belangrik om seker te maak ons kliënte het 'n heerlike en rustige tydjie hier by ons.
Ons sien uit daarna om julle weer hier by ons te verwelkom.
Groete,
Klein Paradys Gasteplaas
Whitey B - Des 2018
Algehele gradering
Nag.
Klein Paradys Guest Farm se terugvoer
Goeiedag Whitey,
Die frustrasie rondom die beurtkrag is vir ons ook groot, aangesien ons net die beste vir ons kliënte wil bied.
Ongelukkig is die beurtkrag totaal buite ons beheer en kan ons niks daaraan doen nie.
Ons is bereid om in Januarie, Februarie vir julle 'n gratis naweek te bied om te probeer vergoed vir dinge buite ons beheer.
Groete
Klein Paradys
Gert D - Des 2018
Algehele gradering
Het dit baie geniet om daar te wees. Dit is baie rustig.
Pieter L - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Monique O - Nov 2018
Algehele gradering
Stil en rustig.
Jade W - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was lekker still en rustig met interessante diere op die perseel soos skape en poue.
Hendrik V - Nov 2018
Algehele gradering
Baie rustige en pragtige atmosfeer.
Frans C - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig en gemaklik en ontspannend.
Linda E - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Leonie M - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelik en verwelkomend.
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Magda S - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was 'n baie rustige week, lekker ontspan.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
George D - Jul 2018
Algehele gradering
Geen water in stort gehad nie.
Wendy V - Jul 2018
Algehele gradering
Was lekker stil en rustig uit die stad se gewoel, pragtige oord en mooi versorg.
Lees meerJodine B - Jun 2018
Algehele gradering
Ons het in die Camping chalet gebly en het dit ge-love. Was netjies, als en meer wat mens nodig het. Kombuis was gerieflik. Badkamer netjies. Kamer ruim en netjies.
Patricia N - Jun 2018
Algehele gradering
Ons was baie gelukkig.
Mariaane O - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was absoluut heerlik en 'n wonderlike ervaring in jul plekkie.
Lees meerEdith M - Mei 2018
Algehele gradering
Die chalets is mooi, netjies en skoon.
Keith V - Mei 2018
Algehele gradering
It is located in a wonderful place if you love nature which we do.
Ronel H - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Jan S - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig.
Rudi B - Feb 2018
Algehele gradering
Alles was 100%.
Ronel V - Feb 2018
Algehele gradering
Wonderlik, skoon en netjies. Het dit gelove!
Linda E - Feb 2018
Algehele gradering
We had a lovely, peaceful weekend.
Chantelle O - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Ruth R - Feb 2018
Algehele gradering
Really beautiful stay!
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Whitey B - Jan 2018
Algehele gradering
Baie stil, die swembad was lekker warm, kort 'n stort in die log cabins.
Klein Paradys Guest Farm se terugvoer
Whitey,
Baie dankie vir die terugvoer. Die Wooden Camping Chalet het 'n bad, maar die gewone Wooden Chalets het storte. Indien jul in die toekoms weer bespreek - vra gerus vir 'n Hout Chalet met 'n stort.
Groete,
Zelda
Carine L - Jan 2018
Algehele gradering
Goed geleë en naby Nylstroom of Bela-Bela en terselfdertyd heerlik rustig.
Barend P - Des 2017
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Veronique M - Nov 2017
Algehele gradering
Geen privaatheid. Het 'n eenheid gevat vir meer privaatheid as kamp.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Hilome J - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was absoluut 'n fees om daar te bly!
Marieta B - Okt 2017
Algehele gradering
Our stay was so beautiful!
Rita V - Okt 2017
Algehele gradering
Chalets was baie netjies en personeel baie behulpsaam en vriendelik.
Liza G - Sep 2017
Algehele gradering
Gesinsnaweek.
Lees meerAnonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Marie L - Mrt 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Hanlie V - Feb 2017
Algehele gradering
Baie mooi, netjies en rustig.
Sarel V - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik en rustig.
Louise P - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties. Sal verseker weer gaan.
Lees meerEsther F - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker vakansie gehad.
Sarie K - Des 2016
Algehele gradering
Dit is so rustig en mooi!
Jeffrey S - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker en rustige atmosfeer en naby genoeg aan Pretoria.
Mariette M - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Christo A - Okt 2016
Algehele gradering
Gawe bestemming weg van die stadsgejaag.
Lees meerVendre C - Sep 2016
Algehele gradering
Glad nie die moeite werd nie.
Lees meerCharlotte C - Aug 2016
Algehele gradering
Het net daar geslaap. Glad nie kos gemaak of oord gebruik nie.
Klein Paradys Guest Farm se terugvoer
Geagte Malan Coetzee,
Baie dankie vir u terugvoer en die ondersteuning.
Daar sal onmiddellik aandag gegee word aan die kombers en indien nodig sal hy verseker vervang word.
Vriendelike Groete,
Zelda
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Charlotte W - Aug 2016
Algehele gradering
Privaat, rustig, gemaklik en skoon.
Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Billy P - Jun 2016
Algehele gradering
Wat 'n absolute paradys, heerlik vir 'n langnaweek, ons sal defnitief teruggaan.
Simone K - Mei 2016
Algehele gradering
Lekker uitgerus.
Theresa E - Mei 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Mariette M - Jan 2016
Algehele gradering
Ons verblyf by Klein Paradys Guest Farm was ongelooflik lekker.
Klein Paradys Guest Farm se terugvoer
Geagte Mariette,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is vir ons net so lekker om ons gaste op te pas en seker te maak almal is gelukkig en geniet hul wegbreek. Ons sien waarlik uit daarna om julle weer hier by ons te verwelkom.
Charmayne P - Jan 2016
Algehele gradering
Pleasant and convenient.
Charmaine D - Des 2015
Algehele gradering
Was fantasties en ons het wonderlik uitgerus.
Elsa N - Des 2015
Algehele gradering
'n Waardige paradys.
Janine E - Des 2015
Algehele gradering
Sou een van die ander verblyf-opsies verkies het.
Maarten W - Des 2015
Algehele gradering
Die twee aande wat ek daar gebly het was aaklig.
Lees meerNicolette B - Des 2015
Algehele gradering
Ons het nie ons volle tyd gebly nie, slegs 1 aand en toe verkies om iewers anders tuis te gaan!
Rudi V - Nov 2015
Algehele gradering
Lekker rustig en stil.
Stephanie J - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike rus-naweek!
Lees meerJan V - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker gewees en die Kliphuis is groot.
Lees meerMorne B - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was great gewees.
Annelie K - Jul 2015
Algehele gradering
Baie privaat en mooi omgewing.
Jana G - Jun 2015
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Sybrand V - Jun 2015
Algehele gradering
Die Bosduif Chalet is pragtig privaat geleë en het alles wat nodig is vir 'n rustige wegbreek.
Nikette L - Jun 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Alex B - Jun 2015
Algehele gradering
Rustig, stil, pragtige omgewing, vriendelike diens, voldoen aan alle behoeftes.
Lees meerMartie P - Mei 2015
Algehele gradering
Ons het ons kuiertjie by julle rustig en gerieflik gevind.
Jan N - Mei 2015
Algehele gradering
Baie rustig, sal weer gaan!
- Kapasiteit: 210 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Eerstebewoon-weg 33, Modimolle, 0510, Limpopo