+19
Selfsorg in Agulhas

Klein Pikkewyn

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Theresa P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Dit was baie heerlik, sal gou weer gaan inboek. Die eienaars het ons baie, baie mooi ontvang. Hulle gasvryheid was 100% kwaliteit. Ons het duur geskenke ontvang en alles was netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Klein Pikkewyn
Middag. Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit streef 'n persoon om altyd net beter te doen. Baie dankie.

Christopher Jerome H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Fantastic! We had an excellent stay during our recent holiday. Upon arrival, we received a very friendly and welcoming greeting from the owners, which immediately made us feel at home. The accommodation is beautiful, modern, and very comfortable, and it is centrally located—close to all amenities and local activities. The welcome basket was a lovely and thoughtful touch and was greatly appreciated. To top it all off, the owner’s husband surprised us with two fresh yellowtail fish at no cost, straight from the ocean, which was incredibly generous and truly memorable. Overall, this is a fantastic place to stay and definitely well worth a 5-star rating. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nashreen T
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

My family and I enjoyed our stay at Klein Pikkewyn. My family and I enjoyed our stay. The accommodation was beautiful and offered all the necessities needed. The location was very convenient and close to all shops and the beach. It was a very relaxing and beautiful vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maruis S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Dit voel asof dit ons eie huis is. Ons was verwelkom deur Evert en Marietjie asof ons familie is en het heerlik in hulle pragtige, netjiese en skoon huis gebly saam met ons kinders en kleinseun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Klein Pikkewyn
Hello Marius, baie dankie vir die mooi resensie. Groete aan almal. Groot waardering, dankie.

Liebe H
1 nag
5.0
Des 2025

Baie skoon, pragtig, gasvry en maklik. Baie skoon, pragtige plek. Ons het net een nag gebly, maar sal beslis weer bespreek. Marietjie is baie bedagsaam, inklok en uitklok maklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Klein Pikkewyn
Hello Liebe, jou resensie word waardeer. Ja, jammer julle maar net 1 aand hier. Groete en alles mooi vir 2026.

Annelize A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

I would definitely come again. Very beautiful place and friendly owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laticia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit was baie lekker en gerieflik. Vriendelike gasvrou en sy het uit haar pad gegaan om seker te maak ons is gerieflik en het alles wat nodig is. Baie netjies met alles en nog meer. Sal beslis weer gaan. Sentraal geleë. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Klein Pikkewyn
Hi Laticia. Baie dankie vir die resensie wat julle aan Lekker Slaap gestuur het. Baie mense sê hulle was gelukkig hier met hulle verblyf by Klein Pikkewyn, maar min gee terugvoering. Ek waardeer dit baie. Julle was fantastiese gaste - ʼn plesier om julle hier gehad te het. Groete Marietjie en Ewald Fourie

Anastasia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ideale ligging naby alles, uniek in die see-dorp, perfek vir 'n gesin van 5. Ons het die verblyf by hierdie huis regtig geniet! Die ligging was ideaal – naby aan al die belangrikste besienswaardighede, winkels, en die strand, wat dit baie gerieflik gemaak het. Die huis was skoon, ruim en goed toegerus, wat dit 'n wonderlike plek gemaak het om te ontspan. Dit is ook die ideale verblyf vir 'n gesin van 5, met genoeg ruimte vir almal om gemaklik te wees. Die eienaars was baie gasvry en het seker gemaak dat ons alles gehad het wat ons nodig het. Die idilliese natuurskoon en familie bestemming wat Struisbaai bied, word net verder gekomplimenteer deur die toegerustheid, toeganklikheid en gasvryheid. Ons sal beslis aanbeveel om hier te bly en sal hopelik weer terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

4 Krom Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c57a5e54036184958328fbd1d729cb2f043652cbfc2c7aced0539780e293424c6ccd32e59459cbf4c1dad12152ccd23cb6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 4 Krom Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.798171597093 20.044013767832

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang