Pick your preferred language

English

Afrikaans

+19
Selfsorg in Agulhas

Klein Pikkewyn

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Krom Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Klein Pikkewyn is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Struisbaai en dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die huis bied toegang tot die nabygeleë winkels, die strand en hawe en is ideaal vir 'n ontspannende wegbreek by die see.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die 2 badkamers het storte, wasbakke en toilette. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kisvrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n etenstafel met stoele. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel.

Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nashreen T
5.0
My family and I enjoyed our stay at Klein Pikkewyn. My family and I enjoyed our stay. The accommodation was beautiful and offered all t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Maruis S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit voel asof dit ons eie huis is. Ons was verwelkom deur Evert en Marietjie asof ons familie is en het heerlik in hulle pragtige, netjiese en skoon h...
Sien meer
Jan 2026
Liebe H
5.0
Baie skoon, pragtig, gasvry en maklik. Baie skoon, pragtige plek. Ons het net een nag gebly, maar sal beslis weer bespreek. Marietjie is baie bedagsaa...
Sien meer
Des 2025
Annelize A
Gesin met klein kinders
5.0
I would definitely come again. Very beautiful place and friendly owners.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Laticia A
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker en gerieflik. Vriendelike gasvrou en sy het uit haar pad gegaan om seker te maak ons is gerieflik en het alles wat nodig is. Baie ...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 4 Krom Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Pikkewyn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

4 Krom Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c57a5e54036184958328fbd1d729cb2f043652cbfc2c7aced0539780e293424c6ccd32e59459cbf4c1dad12152ccd23cb6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 4 Krom Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.798171597093 20.044013767832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang