+21
Gastehuis in Upington

Kleinbegin Olienhout Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 193 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Erika D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Was aangenaam. Lekker gebly. Netjies en rustige omgewing. Goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Kleinbegin Olienhout Accommodation
Hi Erika Dit was heerlik om julle te ontmoet. Sien julle volgende jaar met die Expo weer. Alta Kleinbegin

Martin F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Lovely stay. Very centrally located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Restful. Clean and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Kleinbegin Olienhout Accommodation
Hi Martin, I am glad that you enjoyed your stay here. Hope to see you again soon. Alta Kleinbeing

Mable C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Lekker, rustig. Natuurlik, sal beslis 'n volgende keer weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Kleinbegin Olienhout Accommodation
Hi Mable, baie bly julle het julle verblyf hier geniet. Ons gaste is baie belangrik vir ons. Alta Kleinbegin

Elvin S
Kort verblyf
4.0
Mrt 2026

Sal weer kom. Lekker gebly. Rustige omgewing. Goeie ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Alta
Kleinbegin Olienhout Accommodation
Hi Elvin. Dankie vir jou review. Waardeer dit. Hoop om julle gou weer te ontvang. Alta Kleinbegin

Adriana L
1 nag Saam met vriende
3.4
Jun 2026

Alles was skoon en netjies, maar swak waterdrukking en kon nie behoorlik stort. Alles was skoon en netjies. Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Die waterdrukking in die stort was so swak dat ons nie eers die seep behoorlik kon afspoel nie. Na 'n lang trip van Vredenburg af, was dit die laaste ding wat ons verwag het, en regtig teleurgesteld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Alta
Kleinbegin Olienhout Accommodation
More Bly julle het alles goed gevind, behalwe die waterdruk. Daar was 'n reeks pypbars in die dorp, van daar die lae waterdruk.

Jp B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netjies en koel en warm plek. Netjies en skoon met lugreëling wat goed werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Kleinbegin Olienhout Accommodation
Hi JP Bly julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te ontvang. Alta Kleinbegin

Frederik K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Rustig, veilig en huislike atmosfeer. Baie lekker, vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Kleinbegin Olienhout Accommodation
Hi Frederik Was lekker om julle hier te hê. Alta Kleinbegin

Jan B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Very pleasant stay, and good value for money. Very pleasant stay in a spacious unit, within walking distance to many amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Kleinbegin Olienhout Accommodation
Hi Jan I am glad that you enjoyed your stay. Hope to receive you soon. Alta Kleinbegin

Tc S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig lekker. Baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Kleinbegin Olienhout Accommodation
Hi TS Bly jul het jul verblyf geniet. Hoop om jul gou weer te ontvang. Alta

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 193

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Olienhout Avenue, Florapark, Upington, 8801, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2M2ZkZjRmLTQ1MjMtNGM2Yy1hMDhlLTk0ZDhjZWMwOGI2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 193 5 1 5 8 Olienhout Avenue Florapark 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.440102971537 21.24780267477
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang