Kleine Hansie Kothuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Deborita W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig, gemaklik en silverskoon. Baie netjies en oulike plekkie. Naby kruidenierswinkel en restaurant en vir besprekings by planetarium. Gasheer hulpvaardig. Presies soos foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kleine Hansie Kothuis
Baie dankie. Waardeer jul terugvoering. Julle is altyd welkom. Hardy & Ida

Riaan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Very relaxing. It was, in general, amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kleine Hansie Kothuis
Thanks so much, Riaan. Hope to see you again. Hardy & Ida

Andre C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastic accommodation. Lovely accommodation, clean and everything you need for a stay supplied. Coffee, tea and fresh milk. It was quiet and a lovely outdoor braai area was a pleasure to use. Very central and I would highly recommend for any couple to spend time there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kleine Hansie Kothuis
Baie dankie, Andre. Ons waardeer jou resensie opreg. Hoop ons sien julle weer. Hardy & Ida

Giya M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Cute cosy cottage with everything you need. The kitchen was nicely stocked and the place was nice and warm for such a cold town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kleine Hansie Kothuis
Baie dankie, Giya. So bly julle as gesin het dit hier geniet en die kinders het lekker buite gespeel. Hoop om julle weer te sien. Hardy & Ida

Adri D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike knus en gesellige plekkie. Ons het heerlik gebly met alles wat ons nodig gehad het. Kon 'n lam tjoppie braai op 'n lieflike skoon braaier. Kleine Hansie het alles en nog meer om jou oorbly gerieflik te maak en 'n heerlike gemaklike bed vir 'n moeë reisiger. Baie dankie dat ons julle plekkie kon gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kleine Hansie Kothuis
Hi Adri, baie dankie vir die mooi resensie, regtig 'n riem onder die hart. Ons waardeer dit opreg. Groete, Hardy & Ida

Susan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

A most enjoyable experience. Absolutely gorgeous. Lovely cottage, well equipped, comfortable beds and truly charming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kleine Hansie Kothuis
Dankie, Susan. Bly julle het julle 3 dae geniet by ons. Hoop om julle weer te sien. Groete, Hardy & Ida

Willem Hendrik S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Werklik aan te beveel. Dit was verrassend skoon en netjies. Ons het heerlik kon stort in 'n ruim badkamer en vir selfsorg was alles beskikbaar om ons tyd heerlik te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kleine Hansie Kothuis
Baie dankie vir jul terugvoering. Dankbaar julle het jul verblyf geniet. Hoop om julle weer te sien. Groete Hardy & Ida

Patrick E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Absolutely lovely place to stay. The stay was really nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kleine Hansie Kothuis
Thanks Patrick for your feedback. Glad you enjoyed your stay. Hope to see you again. Regards, Hardy & Ida

Jennifer N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Lovely stay! Clean, neat, quiet, cozy and safe with everything readily available. We had a wonderful stay in this peaceful, cozy, and secure cottage, with everything we needed readily available. It was one of the cleanest and most well-maintained places we've ever visited. The cottage was thoughtfully equipped with above-standard appliances, utensils, crockery, and cutlery—exceeding expectations for the price. There was plenty of linen provided. The spacious shower had consistent water temperature and pressure, and the wall plugs included two-point options for convenience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kleine Hansie Kothuis
Thank you so much, Jennifer. We do appreciate your feedback. There are always an angle that crosses your path, that sees the good around them and appreciates the little things offered to them; you are one of them who makes life better. You are one of them and are always welcome at Kleine Hansie Cottage. Hardy & Ida

Sue-ann S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig en baie veilig. Baie, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kleine Hansie Kothuis
Baie dankie Sue-Ann, julle is altyd meer as welkom by Kleine Hansie. Sien daarna uit om julle weer as gaste te ontvang. Groete Oom Hardy & tannie Ida

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Buitekant Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23e909f6d951eba4bf38cb39e5f345eb5e22a875813bd814646a34c583d26de97b6da2702b376f790f8f24d970050dda9fc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 118 5 1 5 13 Buitekant Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.391692488701 20.662030727509
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang