Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine Hansie Kothuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Let dat die kothuis slegs 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Indien gaste met meer mense arriveer as wat oorspronklik bespreek is, sal hulle vir die ekstra koste aanspreeklik wees.
Die slaaparea is oopplan.
Indien gaste DStv wil kyk moet hulle asb. hulle eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring.
Gaste moet hulle eie vuurmaakhout saambring.
Klein- tot mediumgrootte honde is welkom indien vooraf gereël.
Ongelukkig word katte nie toegelaat nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad van 50 m is wat na die instansie lei.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar vir besprekings van meer as 14 dae.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 13, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdd0c034c8b6f7698bae4bb1a8600119bf1254459e18fb0ec9cde4266af14f2fd79fb022c0b14192cc483800e4a904b68267?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 46 5 1 5 13 Buitekant Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.391692488701 20.662030727509