Kleine Krantzie
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 113 Protea Lane, Kleinkrantz, Wilderness, 5650, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kleine Krantzie bied gemaklike verblyf binne loopafstand van die strand in Wilderness.
Die ruim huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie gaste maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Gaste-toilet is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, lugbraaier, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Langs die kombuis is 'n eetkamertafel met ruim sitplek, ideaal vir gedeelde maaltye. Die sitarea bied gemaklike rusbanke, 'n binnebraai en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.
Buite kan gaste blywende herinneringe rondom die boma skep. Veilige parkering is beskikbaar vir die duur van hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is George Lakes Yacht Club 4.1 km weg, en Flat Rock is 4.9 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 113 Protea Lane, Kleinkrantz, Wilderness, 5650, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
113 Protea Lane, Kleinkrantz, Wilderness, 5650, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang