+59

Kleinkaap Boutique Hotel

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Jim van der Merwe Street, Clubview, Centurion, 0140, Gauteng
  • Vanaf R3 212 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kleinkaap Boutique Hotel is in Clubview, Centurion, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon en inheemse tuine. Kleinkaap Boutique Hotel bied 'n rustige atmosfeer waar gaste kan ontsnap. Die hotel bied luukse kamers, heerlike maaltye en fantastiese konferensie-, trou- en funksiegeriewe.

Kleinkaap Boutique Hotel bied 30 luukse koningkamers en 4 luukse 2-enkelbedkamers met slaapplek vir 68 gaste. Die 34 en suite-kamers is elkeen uniek versier met Kaaps-Hollandse meubels en daar is 'n mandjie met lekker vars vrugte in elke kamer met aankoms.

Die luukse koningkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV, WiFi, 'n vereduvet en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer.

Die luukse 2-enkelbedkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV, WiFi, 'n vereduvet en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer.

Kleinkaap is prentjiemooi binne en buite en skep die gevoel van die Kaapse Wynlande onder pragtige eikebome. Daar is 'n restaurant, wynproegeleenthede en 'n swembad op die perseel. Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, wynproe, baarsvang, wildritte, bergfietsroetes, tennis en begeleide wandelings in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Bok E
Saam met lewensmaat
5.0
Hoogs aanbeveel. Ons het ons ongelooflik lekker gebly vyfde keer al.
Jun 2025
Christo G
Saam met lewensmaat
5.0
Kwaliteit en baie spesiaal. Ons verblyf was baie lekker. Dit was 'n aandjie uit sonder die kinders vir ons 16de huweliksherdenking. Kleinkaap het die ...
Sien meer
Jan 2025
Bok E
Saam met lewensmaat
4.8
Uitstekend puik diens, superlekker kos. Dit is altyd lekker om hier oor te slaap.
Des 2024
Lindi W
Saam met lewensmaat
4.6
Heerlik gekuier al was dit net een aand. Ons het lekker gebly en almal was baie vriendelik. Heerlike ontbyt. Al wat sleg was, ons is vroeg oggend net ...
Sien meer
Nov 2025
Michael G
Besigheidsreis
4.6
Very clean, beautiful garden. Very pleasant indeed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 87 Jim van der Merwe Street, Clubview, Centurion, 0140, Gauteng
  • Gaste dink Kleinkaap Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 212
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 212
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 212
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Jim van der Merwe Street, Clubview, Centurion, 0140, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81e41c61ee697f9abba4e77045873f7b12c6804c14c6f8f02db73c43139f2a834f5bb8b4a82e61851d5841a32f807ed28df9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 212 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 87 Jim van der Merwe Street Clubview 0140 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.840222 28.177431833333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang