LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kleinkaap Boutique Hotel | LekkeSlaap
+57

Kleinkaap Boutique Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Kleinkaap Boutique Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Stephne D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het gevoel of ons êrens buite die stad was, 'n wegbreek wat voel of jy selfs in die buiteland kan wees.

Wat 'n plesier. Ons is ontvang deur baie vriendelike personeel en na ons reuse kamer geneem. Met die inloop na ons kamer kom mens net voel hoe welkom jy is. Die kamers was perfek skoon en het alles gehad wat ons benodig het, die bed met sy fluffy duvet en lieflike beddegoed het ons omvou die aand en ons kon lekker slaap. Die aandete was uit die boonste rakke, ek het Karoo-lam geëet, voorberei soos ek nog nooit tevore gehad het. Die personeel wat ons bedien het was vriendelik en baie hulpvaardig, ons kon selfs ons laaste koffie by die kaggelvuur drink. Wat 'n lafenis. Na 'n goeie nagrus is ons na die ontbyt-tafel waar ons alles kon kry wat ons harte begeer, weereens die aangenaamste personeel en smaaklike kos! Lekker in die Kleinkaap maar net 12 min van my huis.

Kleinkaap Boutique Hotel's terugvoer

Beste Stephne,
Baie dankie vir u wonderlike terugvoer! Ek is verheug om te hoor dat u ook kon beleef waarvoor ons bekend is! Kom kuier gerus weer!
Groete.
Marionè Strydom

Kleinkaap Boutique Hotel
Gerhard S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S
Besigheidsreis

Baie rustige en ontspanne omgewing met 'n baie ruim en goed toegeruste kamers.

My enigste aanbeveling sou wees dat hulle gratis WiFi in die kamers sit en 'n versterker vir selfoonseine.In dié tipe hotelle verwag mens dat die WiFi darem al gratis beskikbaar sou wees om e-posse te kan lees, veral vir sakemanne wat daar oorslaap.

Kleinkaap Boutique Hotel's terugvoer

Beste Gerhard
Ek is verheug om u mee te deel dat al u bogenoemde aanbevelings in werking gestel is.
Groete.
Marionè Strydom

Kleinkaap Boutique Hotel
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jim Van Der Merwe-straat 87, Clubview, Centurion, 0140, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf709ca83490eccd019d532f43b44ae63876f114f6d197b119a6a20534dda4e024d80d5080114cb37045de1309143de745b00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 87 Jim van der Merwe Street Clubview 0140 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.840222 28.177431833333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!