- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 68 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 87 Jim van der Merwe Street, Clubview, Centurion, 0140, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kleinkaap Boutique Hotel is in Clubview, Centurion, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon en inheemse tuine. Kleinkaap Boutique Hotel bied 'n rustige atmosfeer waar gaste kan ontsnap. Die hotel bied luukse kamers, heerlike maaltye en fantastiese konferensie-, trou- en funksiegeriewe.
Kleinkaap Boutique Hotel bied 30 luukse koningkamers en 4 luukse 2-enkelbedkamers met slaapplek vir 68 gaste. Die 34 en suite-kamers is elkeen uniek versier met Kaaps-Hollandse meubels en daar is 'n mandjie met lekker vars vrugte in elke kamer met aankoms.
Die luukse koningkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV, WiFi, 'n vereduvet en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer.
Die luukse 2-enkelbedkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV, WiFi, 'n vereduvet en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer.
Kleinkaap is prentjiemooi binne en buite en skep die gevoel van die Kaapse Wynlande onder pragtige eikebome. Daar is 'n restaurant, wynproegeleenthede en 'n swembad op die perseel. Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, wynproe, baarsvang, wildritte, bergfietsroetes, tennis en begeleide wandelings in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 87 Jim van der Merwe Street, Clubview, Centurion, 0140, Gauteng
- Gaste dink Kleinkaap Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
87 Jim van der Merwe Street, Clubview, Centurion, 0140, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 68 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang