Gastehuis in Kleinsee

Kleinzee Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Frede G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rus en vrede. Die beste gasvryheid en stil plekkie om af te kan skakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jesica D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Great guesthouse. What a beautiful guesthouse! We loved our stay and David is an excellent host! Would absolutely recommend this guesthouse to anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele D
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Rustig en goed vir die siel. Kleinzee Guesthouse is 'n juweel in die dorp. David en sy span was ongelooflik vriendelik en behulpsaam - baie dankie! Die kamers was netjies en baie goed toegerus. Badkamers is modern en die kombuis het ook alles gehad en meer as wat ons nodig gehad het. Ons was 'n groep van 7 mense, en het so lekker by julle gekuier. Ek sal julle plek met lof aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties. David is 'n baie vriendelike en behulpsame gasheer, die kamers is baie netjies en skoon. Ek sal elke keer by Kleinzee Guesthouse bly as ek Kleinzee toe gaan. Ons het baie lekker gebly hier en raai enige iemand aan om hier te boek. Die vleis wat by die gastehuis te koop is, is ook van uitstekende gehalte; koop dit maar gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Godfrey W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Very relaxing. Felt very at home. Like I was visiting family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne Marie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal Kleinzee Gastehuis enige tyd aanbeveel! Kamers is ruim en goed belig. Gasheer het uit sy pad gegaan om 'n aangename verblyf te hê. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Kleinzee Guesthouse
Hallo Anne Marie, Baie dankie dat jy by Kleinzee Gastehuis oorgebly het. Ook dankie dat jy tyd gemaak het om ’n resensie te skryf. Ek is verheug dat jou verblyf bevredigend was. Ek wens jou ’n wonderlike dag toe. Groete, David

Mercia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Definitief die moeite werd. Heerlike verblyf. Baie skoon. Vriendelike ontvangs. Kar is in veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Kleinzee Guesthouse
Hallo Mercia Dankie dat u by Kleinzee Gastehuis gebly het en dankie dat u tyd geneem het om ’n resensie te skryf. Ek waardeer dit regtig. As u ooit weer in die omgewing is, moet asb. nie huiwer om my te skakel nie. Vriendelike groete, David

Anja H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Very pleasant. Short but enjoyable. Beautiful room, comfortable, very clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Kleinzee Guesthouse
Hi Anja Thank you for the review. It was a pleasure to host you. Regards David

Vanessa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful oasis, friendly host, perfect and peaceful! Thank you, we had a wonderful and peaceful stay. Beautiful oasis!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Kleinzee Guesthouse
Hi Daniel Thank you for taking the time to write a review. Thanks for staying with Kleinzee Guesthouse. It was a pleasure to host you. Regards David

Jacoba C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Gasvry, vriendelik, gerieflik. Baie lekker. Die gasheer doen ekstra moeite vir ons gerief en ook om die omgewing/dorp aan ons bekend te stel. Ons beveel hierdie blyplek aan en sal self weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Kleinzee Guesthouse
Hallo Jacoba, Baie dankie dat jy tyd geneem het om ’n resensie te skryf – en so ’n pragtige een ook! Dit was regtig ’n plesier om jou te huisves, en as jy ooit weer in die area is, weet jy wie om te kontak. Beste, David

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 First Avenue, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cf6da06a454dc0958bed02bae9fbcbca1806d8bb0aced2d41cfd86c819b168364d69e874cf48434701ab414bd23fa53f579?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 3 First Avenue Kleinzee 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.677593395622 17.069499186349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang