LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kleinzee Guesthouse | LekkeSlaap
+5

Kleinzee Guesthouse

12 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Kleinzee Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Simon B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasheer, netjiese plek.

As jy by die gastehuis bly het gaste die bonus om eerstehands met Herman te gesels en baie van die dorp en omgewing te wete te kom. Meer as wat jy op die oog af kan sien. Jy vind 'n ruwe diamant en gaan weg met 'n geslypte diamant.

Kleinzee Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Kleinzee Guesthouse
Stefan G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Interessantste dorpie wat ons nog ooit besoek het. 'n Ongeslypte diamant.

Kleinzee Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Stefan.
Kleinzee - More than a Diamond!

Kleinzee Guesthouse
Gerhard G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard G
Enkelreisiger

Lekker mense lekker plek.

Dit was meer as wat ek verwag het.

Kleinzee Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Gerhard.

Kleinzee Guesthouse
Samantha K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha K

Baie lekker, familie vriendelik!

Herman baie vriendelik en gretig om te help waar hy kan! Baie skoon en netjies. Lekker groot kamers.

Kleinzee Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering.

Kleinzee Guesthouse
Lieb L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieb L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamers is baie ruim en smaakvol gemeubileer. Alle geriewe is daar. Die badkamer is baie mooi en lekker groot.

Die gasheer is baie aangenaam en geleerd en kan uitstekend gesprek handhaaf. Het regtig lekker gebly.

Kleinzee Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ons slaan ag op alle kommentaar.

Kleinzee Guesthouse
Kevin G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and friendly.

The establishment is good value, clean and well kept. Our host Herman was efficient, friendly and helpful, he welcomed us on arrival and was there to see us off on departure. The rooms are well appointed and spacious. A pleasant stay and within easy access to all amenities.

Kleinzee Guesthouse's terugvoer

Thank you, Kevin, for your review. We appreciate feedback in the quest for continual improvement.

Kleinzee Guesthouse
Coreen G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coreen G
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Alles skoon en netjies. Genoeg ys- en vriesspasie vir wat ons nodig gehad het.

Kleinzee Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Correen.
Ons slaan ag op jou aanslag.

Kleinzee Guesthouse
Louisa S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa S
Saam met vriende

Wow! Interessant!

Dankie vir jou absolute warm verwelkoming. Dankie vir al die inligting met ons gedeel. Ons het voorwaar lekker geëet. Die dorpie baie interessant gevind. Laastens baie dankie vir die pragtige gastehuis. Alles was netjies en modern. Gaan gerus aanklop by Herman en sy span. Baie baie dankie.

Kleinzee Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, Louisa.
Ons waardeer dit dat u 'n gradering gegee het. Ons slaan ag op alle terugvoering.

Kleinzee Guesthouse
Arlene J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a lovely room and friendly person.

Yes, I enjoyed our visit but the roads are not tarred and quite bad. Very friendly little seaside town.

Kleinzee Guesthouse's terugvoer

Thank you for your feedback, very much appreciated.

Kleinzee Guesthouse
Magriet L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Magriet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir 'n stil wegbreek.

Moet daagliks skoongemaak word.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

For a quiet break.

Should be serviced daily.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Kleinzee Guesthouse's terugvoer

Baie dankie dat u die moeite gedoen het om 'n resensie te stuur. Ons slaan ag op enige terugvoering.

Kleinzee Guesthouse
Frikkie P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en baie lekker gerus.

Baie skoon en netjies en stil area.

Kleinzee Guesthouse's terugvoer

Baie dankie dat u die moeite gedoen het om 'n resensie in te stuur.
Baie waardeer.

Kleinzee Guesthouse
Petie T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petie T
Gesin met tieners

Die kamers was netjies en privaat, maar ongelukkig nie lugreëling nie.

Die bestuurder was gaaf en gasvry, en hy het alles vir ons mooi verduidelik. Die kamers is netjies en het voldoen aan ons verwagtinge as gesin. Ongelukkig het die toestand van die grondpad na Kleinzee Guesthouse 'n demper op ons vakansie gees geplaas. Die pad was baie sleg!

Kleinzee Guesthouse's terugvoer

Baie dankie dat u die moeite gedoen het om 'n resensie in te stuur. Ons waardeer u terugvoering. Daar word berig dat die Provinsie aan die pad sal werk.

Kleinzee Guesthouse
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 3, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAldoL5Oj7cdjBlsIzWwe3prvF2CWErentAPjROAVgHshqgpfey7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 3 First Avenue Kleinzee 8282 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.677593395622 17.069499186349
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!