Kleinzee Spa and Rest Camp
- Kapasiteit: 50 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1ste Laan, Muurbalklub, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R300 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Kleinzee Spa en Ruskamp is in die klein kusdorpie Kleinzee geleë. Die dorp is nie by die see nie, omtrent 1,5 km van die see af. Dit bied kampgeriewe in die Noord-Kaap. Daar is 'n 40 km lange grond pad na Kleinzee. Op die oomblik word gewone karavane nie aanbeveel om die pad aan te durf nie.
Daar is 10 kampstaanplekke en 1 rustieke kamer met slaapplek vir 2 volwassenes. Albei verblyf-opsies deel gemeenskaplike ablusieblokke en 'n goed toegeruste kombuis.
Elke staanplek het 'n kragpunt en is 36 m² in grootte. Jy kamp op ou tennisbane. Daar is staallussies en jy slaan baie maklik kamp op. Die kampterrein is omhein en die hek word saans toegemaak.
Die restaurant op die perseel bedien ontbyt, burgers, vis en biefstukke. Gaste het ook toegang tot ander geriewe op die perseel, insluitend 'n muurbalbaan, 'n swembad, 'n kinderspeelarea en 'n spa. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Jare op LekkeSlaap 7
Ligging
- 1ste Laan, Muurbalklub, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
- Gaste dink Kleinzee Spa and Rest Camp het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kleinsee Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 50 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1ste Laan, Muurbalklub, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom