Klipfontein House
9 gaste
4 slaapkamers
7 beds
2 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 6 Spronk Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Klipfontein House is 'n ruim selfsorgvakansiehuis met die wonderlikste see-uitsigte in die hartjie van Franskraal, Gansbaai, en is die perfekte opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende. Dit is die ideaal vir seisoenale walviskyk.
Dié verblyf bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, die derde kamer het 'n enkelbed en daar is 2 enkelbeddens in die vierde slaapkamer. Albei badkamers het 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n eiland met stoele toegerus is. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is in die opwasarea beskikbaar en die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Daar is ook 'n knus sitarea met 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Verder is daar 'n ingeboude binnebraai. Die boonste verdieping van die huis lei na 'n balkon met 'n uitsig. Die onderste verdieping lei na 'n onderdakstoep met sitplek, 'n etenstafel en uitsigte.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sanmarie Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 127
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 6 Spronk Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Spronk Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang