+17
Selfsorg in Sederberg

Kliphuis @ Slangboskloof

8 gaste

1 slaapkamer

7 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Slangboskloof Farm, Koue Bokkeveld, 64 km from Ceres, 6835, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kliphuis @ Slangboskloof is op 'n werkende vrugteplaas geleë teen die Skurweberge. Die kothuis kyk uit op die Slangboskloofdam, en die rustige en pragtige omgewing maak dit die ideale plek om te ontspan. Die plaas is 64 km vanaf Ceres geleë.

Die klipkothuis, met sy ouwêreldse sjarme, bied slaapplek aan 8 gaste. Daar is 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n bad/stort, en 'n solderkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, toeganklik deur 'n binneleer of buitetrap. Daar is 'n bykomende 2 enkelbeddens in die eetarea op die onderste verdieping.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond en eetgerei. Daar is 'n groot binnenshuise kaggel om warm te hou in die winter, en vuurmaakhout word voorsien. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is 'n aangrensende konferensiefasiliteit op die plaas wat voorsiening maak vir tot 12 mense; dit maak voorsiening vir die unieke ervaring om besigheid met die natuur en ontspanning te kombineer.

Die area is ideaal vir voëlkyk, voetslaan, bergfietsry en visvang in die dam.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

5

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Aletmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Slangboskloof Farm, Koue Bokkeveld, 64 km from Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kliphuis @ Slangboskloof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Slangboskloof Farm, Koue Bokkeveld, 64 km from Ceres, 6835, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA375431ecedbde83f91630c507084093e8d994c3d5e5be33ca25780f9136b0b4c28bacd3fccc45986196c79ed58e749d6f053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 21 5 1 5 Slangboskloof Farm Koue Bokkeveld 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.917205861722 19.237232208252
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang