Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphuis @ Slangboskloof

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slangboskloof Plaas, Koue Bokkeveld, 64 km van Ceres af, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Kliphuis @ Slangboskloof is op 'n vrugteplaas wat teen die hange van die Skurweberge skuil. Die kothuis bied 'n uitsig op die Slangboskloofdam en die rustige, pragtige omgewing maak hierdie die ideale plek om te ontspan. Die plaas is net 64 km van Ceres af.

Hierdie klipkothuis, met sy ouwêreldse sjarme, het slaapplek vir 9 gaste. Daar is 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n solderkamer met 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens wat deur 'n leer binne die huis of 'n trap buite die huis bereik kan word. Daar is ook 2 enkelbeddens in die onderste eetarea.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en eetgerei toegerus. Daar is 'n groot kaggel en hout word voorsien. Linne en badhanddoeke word ook voorsien.

Die konferensiesentrum langsaan het plek vir 12 afgevaardigdes en bied 'n unieke ervaring waar gaste sakebedrywighede, die natuur en ontspanning kan vermeng.

Die area is ideaal vir voëlkyk, voetslaan, bergfietsry en hengel in die dam.

Slaapplek

’n Bespreking by Kliphuis @ Slangboskloof sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area 2
Plek vir 5 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Kliphuis @ Slangboskloof
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Slangboskloof Plaas, Koue Bokkeveld, 64 km van Ceres af, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kliphuis @ Slangboskloof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slangboskloof Plaas, Koue Bokkeveld, 64 km van Ceres af, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA375431ecedbde83f91630c507084093e8d994c3d5e5be33ca25780f9136b0b4c28bacd3fccc45986196c79ed58e749d6f053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 9 mense 15 5 1 5 Slangboskloof Farm Koue Bokkeveld 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.917205861722 19.237232208252