+38

Klippieskraal

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Blaauwbank, Assen Road, Brits, 0264, Noordwes
  • Vanaf R9 412 per nag (plek vir 18)

Beskrywing

Geleë in die Noordwes Provinsie en in die hartjie van die Bosveld, is Klippieskraal 'n 120 hektaar privaat wildplaas slegs 1 uur weg van Pretoria en 25 minute weg van Brits. Dit is die perfekte plek vir familie-reünie of naweekwegbreek saam met vriende.

Eksklusiewe gebruik van die hele lodge kan bespreek word vir u spesiale geleentheid, insluitend verjaarsdae en jaareindfunksies. Dit bied selfsorgverblyf. Die lodge is verdeel in 4 kamers vir 18 gaste, elk met hul eie badkamer en kombuisie, terwyl daar ook karavaanstaanplekke en/of u eie tente is. Die lodge het 'n gemeenskaplike kombuis en badkamers vir karavaanstaanplekke en tente.

Daar is 'n groot gemeenskaplike area, ideaal om ontbyt, middagete en aandete as 'n groep te geniet met buitetafels, boma, buite- en oordekte braai-area en koue stoorplek met yskas en vrieskas. Geriewe sluit in 'n volledige DStv, Wi-Fi, 'n swembad, speelarea vir kinders of bring u fietse om 'n vroeë oggend- of laatmiddagrit of staptog deur die bosveld te neem. Op jou reis het jy 'n goeie kans om impalas, koedoes, njalas, kameelperde, blesbokke en sebras te sien.

Klippieskraal bied besoekers die geleentheid om die Afrika-bos werklik te ervaar, deur 'n wye verskeidenheid wildlewe en meer as 200 spesies voëllewe vanuit die gemak van jou eie privaat kamp te besigtig.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 5 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

6

1 x Dubbelbed

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Bosstaproete
Wildritte
Swembad
TV
Volledige kombuis
Kombuisie
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nell-marie R
5.0
Naweek kuier. Heerlike naweek saam familie.
Jun 2025
Johannes W
5.0
Idiale plek vir groep-saamtrekke. Baie lekker familie-saamtrek gehad. Lekker gekuier en fasiliteite is goed. Lekker om self wildritte te kan neem en h...
Sien meer
Okt 2024
Dale H
Saam met vriende
5.0
Lots of fun. We had a great time, the place was amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Angelique R
5.0
Heerlik. Het dit baie geniet! Kuier area wat toe is, het dit lekker gemaak vir die winter. Sal definitief terug gaan in die somer en aanbeveel vir eni...
Sien meer
Jun 2024
Barbara T
5.0
Great venue for a large crowd, close to Joburg. Place exceeded expectations. Very well stocked with cutlery, crockery, etc. Rooms spaci...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 31 Blaauwbank, Assen Road, Brits, 0264, Noordwes
  • Gaste dink Klippieskraal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 412
per nag (plek vir 18)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 412
per nag (plek vir 18)
Vanaf
R 9 412
per nag (plek vir 18)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Blaauwbank, Assen Road, Brits, 0264, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08f11530a4705373b635b64d056d25d3e331a7aa60e5779523cc9fd6a22d8e08cbbf7fada44bd6bdb0221f09ec21d553b98f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 412 per nag, vir 18 mense 29 5 1 5 31 Blaauwbank Assen Road 0264 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.461343310265 27.785407930678
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang