Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipspringerkloof Bush Camp - Stone Chalet

Weeksdagaanbod 30% af

Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 18 Jun 2024 tot 8 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rust de Winter-pad, Plaas Klipdrift Erfdeel 9 Dinokeng Natuurreservaat, Hammanskraal-distrik, 0400, Gauteng
  • Vanaf R890 R623 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klipspringerkloof Boskamp - Stone Chalet is op die grens van die Dinokeng Natuurreservaat en beskik oor 'n selfsorg-klipchalet met 'n uitsig oor 'n pragtige kloof, en 10 privaat karavaanstaanplekke, elk met hul eie badkamer, 800 m van die klipchalet af.

Die oopplan-klipkothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en is ruim genoeg om ook 1 kind te akkommodeer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en 'n gasstoofplaat toegerus.

Gaste het toegang tot hul eie privaat bosveld-boma met 'n braai en 'n oulike bosveld-plonspoel om in af te koel.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembadarea in die middel van die kamp met sonstoele, welige grasperke en piekniektafels. Dinokeng Natuurreservaat is 24,3 km en die Nasionale Dieretuin van Suid-Afrika is 69,9 km vanaf Klipspringerkloof Boskamp.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 57 resensies vir Klipspringerkloof Bush Camp - Stone Chalet
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Naas & Melanie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rust de Winter-pad, Plaas Klipdrift Erfdeel 9 Dinokeng Natuurreservaat, Hammanskraal-distrik, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Klipspringerkloof Bush Camp - Stone Chalet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
R890 R623
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
R890 R623
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rust de Winter-pad, Plaas Klipdrift Erfdeel 9 Dinokeng Natuurreservaat, Hammanskraal-distrik, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66a9209317fbd683d887c849601d1df6b7ca0d66f63f7d78e68d3a422a767d02e71de6dc1d35a6acb2fadf9333b1be3bd86f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R623 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 Rust De Winter Road Farm Klipdrift Portion 9 Dinokeng Nature Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.348088680209 28.460732102394
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem