Klipvissie
8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Klipvis Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Klipvissie is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Struisbaai en dit is ideaal vir 'n groot gesin of vriende wat naby die see wil wees.
Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed en nog 'n stapelbed wat slegs vir kinders geskik is. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die huis beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, koffiemasjien, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n eiland met stoele toegerus is. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n eetarea en 'n binnebraai. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n groot tuin en veilige parkeerplek op die perseel en die huis is net 'n entjie vanaf Struisbaai se hoofstrand en hawe geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jeanne Geverifieer
Eiendomme 31
Resensies 42
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1 Klipvis Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Klipvis Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang